Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghaven Log Cabin

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Guy O
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2022

Memorable. Need to advise for future visitors whether serviced or not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
Kort verblyf
3.6
Jan 2022

Kommunikasie goed, maar Met bietjie TLC kan ons lekkerder bly. Binnefoto's nie dieselfde nie. Sien sterre.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzanne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2022

Lekker verblyf, maar log cabin kort baie regruk. Die stoof werk nie, en daar kort ekstra komberse. Die oortreksels op die banke is vuil, mure is vuil, alles kort TLC.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Morne S
1 nag
5.0
Mei 2021

Very nice. Was very clean and we enjoyed our stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Heerlik. Heerlik. Ons het ons verblyf in die houthuis baie geniet. Sal volgende keer weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2021

The owners were very friendly & accommodating. The natural surroundings are extremely beautiful. Place was clean and very spacious. Easy to find and access with a car that is not 4x4. We had an excellent stay. Kitchen had stove, fridge, microwave & all kitchen utensils. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Sophie
Berghaven Log Cabin
Thank you for taking the time to review Berghaven, I am glad you enjoyed your stay and we look forward to having you back sometime.

Lizelle D
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2021

Lekker aangename kuier! Baie mooi omgewing, ons het lekker gebraai al het dit gereën.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jul 2021

Was uitstekend. Foto's op webtuiste is ongelukkig oud. Paar dinge het al verander, en instandhouding het agterwee gebly.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2021

Was teleurgesteld in die eenheid. Kort onderhoud. Eenheid moet opgradeer en behoorlik skoongemaak word. Stort in onderste kamer en bo baie vuil. Stoof ook baie vuil.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Sjani D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Baie gerieflik. Ons het niks kortgekom in hierdie uitstekend toegeruste huis nie, het net een nag oorgeslaap, maar sou langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sophie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 124

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 17, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4MTI5YWY4LTUxZDAtNDc2Yi04OWRhLTE4YjM4NmNkNDUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 8 mense 46 5 1 5 17 Main Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.791177830543 29.489686489105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang