Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkoninkryk Guest Farm Campsites

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Charlene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Voorwaar 'n baie lekker wegbreek. Sulita was wonderlik! Dit was sowaar 'n baie lekker naweek weg en ons almal, kinders ingesluit, het dit vreeslik geniet. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Baie dankie vir die kompliment en die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle gesin hier te ontvang. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Sulita

Marisa E
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Ideale naweek-wegbreek. Rustige plaasgevoel. Ideale naweek-wegbreek. Ons het 'n hartlike ontvangs gehad. Kamers was baie skoon met elk sy eie badkamer. Huis was ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou en jou gesin hier te huisves. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Berg groete

Nelia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Baie lekker en rustig. Dit was awesome. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Dankie vir julle kuier by Bergkoninkryk. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Sulita

Louisa M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Superb getaway. What a lovely stay. The accommodation is spacious and offers everything you need for a great holiday break. The surroundings are beautiful and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
It was a pleasure to have you as guests at Bergkoninkryk. Hope to see you again in future.

Christelle B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ek beveel Bergkoninkryk aan vir 'n wegbreek of vakansie. Ons het die naweek geniet by Bergkoninkryk, sal weer daarna toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Groete, Sulita

Magdel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Pragtig, rustig en uit die boeke plekkie! Heerlik hier gebly oppad wildtuin toe, gaan definitief terugkom vir 'n hele week. Skoon, netjies en so leefbaar, daar is niks wat ons gekort het nie. So rustig en weggesteek, pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lovely peaceful location. What a wonderful location and beautiful people. It has a nice swimming pool, walking trails, playground for children and areas for social meetings. We will definitely come again when we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
It was a pleasure having you guys with us. It will be lovely to see you again when you visit South Africa.

Marthinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik. Baie goed ontvang, goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Sulita

Theunis M
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Very good self-catering option with nice facilities. Excellent accommodation at a very affordable price. Hiking routes, although short, are well marked. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Thank you for your good review and visit. We hope to see you again in the future. Regards, Sulita

Marina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie rustig in die natuur. Vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sulita
Bergkoninkryk Guest Farm Campsites
Baie dankie vir die kompliment en kuier by Bergkoninkryk. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Sulita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sulita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8838f8001a8ffacb2900d85a64989313003c67434ce8755ec0ca7ae1f91b7c0579d12c548c68c9f945e8faad6f8a57e3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Rietspruit 412 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.66338865091 28.474760055542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang