Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkoninkryk Gasteplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulita Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Bergkoninkryk Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magdel D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel D

Pragtig, rustig en uit die boeke plekkie!

Heerlik hier gebly oppad wildtuin toe, gaan definitief terugkom vir 'n hele week. Skoon, netjies en so leefbaar, daar is niks wat ons gekort het nie. So rustig en weggesteek, pragtige plek!

Karin H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H

Lovely peaceful location.

What a wonderful location and beautiful people. It has a nice swimming pool, walking trails, playground for children and areas for social meetings. We will definitely come again when we are in the area.

Bergkoninkryk Gasteplaas se terugvoer

It was a pleasure having you guys with us.
It will be lovely to see you again when you visit South Africa.

Bergkoninkryk Gasteplaas
Marthinus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus P

Puik.

Baie goed ontvang, goeie gasvryheid.

Bergkoninkryk Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer en julle ondersteuning. Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Groete, Sulita

Bergkoninkryk Gasteplaas
Marina F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Baie rustig in die natuur.

Vriendelik ontvang en ons het heerlik gebly.

Bergkoninkryk Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment en kuier by Bergkoninkryk. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Sulita

Bergkoninkryk Gasteplaas
Wenette J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wenette J

Gemaklik, stil, veilig.

Die verblyf was gemaklik en die gasvrou was wonderlik! Ons was wel onkant gevang dat daar net een fisiese kamer in Piet-my-Vrou was. Die foto's van Piet-my-Vrou het verskillende kamers gewys, dus het ons gedink dat albei ons paartjies 'n fisiese kamer sou hê. Miskien is dit sommer ons onkundigheid. Wanneer mens nie die verblyf opset ken nie, kan mens sekere details miskyk.

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 61 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit 412, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd8838f8001a8ffacb2900d85a64989313003c67434ce8755ec0ca7ae1f91b7c0579d12c548c68c9f945e8faad6f8a57e3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Rietspruit 412 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.66338865091 28.474760055542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang