Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Vanaf R360 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bergkraal Veldhuis bied ’n selfsorgeenheid en kampeerplek in die hartjie van die Olifantsrivier-vallei sowat 15 km buite Vredendal. Hierdie instansie is ideaal vir gaste wat natuurliefhebbers is, of wat wil voetslaan en fietsry.

Hierdie lieflike huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers maak gebruik van die tweede badkamer wat ’n bad het.

Die huis het ’n oopplan-kombuis, eetarea en -leefarea. Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus met ’n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gerieflike sitplekke en ’n eetarea.

Buite is daar ’n lieflike stoep met ’n etenstafel en ’n ingeboude braai. Hierdie verblyf maak van gas en ’n sonpaneel vir al die ligte en laai van selfone gebruik. Daar is dus geen elektrisiteit nie.

Daar is 7 gruiskampeerplekke met gemeenskaplike ablusiegeriewe. Let wel weersomstandighede is buite ons beheer en kampeerders is verantwoordelik vir eie kamptoerusting.

Bakkies of SUV voertuie sal aanbeveel word vir die grondpaaie.

Bergkraal Veldhuis is ’n gesinsvriendelike plek waar gaste tyd met hulle geliefdes kan spandeer. Daar is aktiwiteite soos stap, draf, fietsry, blommekyk en selfs 4x4- en motorfietsry indien daar vooraf reëlings getref word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carel M
Gesin met tieners
5.0
Ontspanne landelike atmosfeer weg van die stadslawaai. Al die instruksies om daar te arriveer, beskikbaarheid van die sleutel, ens was duidelik en mak...
Sien meer
Jun 2024
Hendrik T
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Mooi, stil, skoon.
Sep 2023
Sonia S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, rustig, veilig, en baie netjies. Baie dankie Erika en haar span wat die plekkie so gerieflik en netjies hou. Ons kon regtig nie vir beter...
Sien meer
Sep 2023
Leana K
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike plaasatmosfeer en baie rustig. Rustigheid, en pragtige natuurskoon en so gelukkig om mooi blomme te sien.
Aug 2023
Arno M
Saam met vriende
4.4
Ons het net oornagfasiliteiet gesoek, het sport op Vredendal gehad die Saterdag. Sou graag kitskoffie, longlife melk of melkpoeier wou gehad het. Nie ...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergkraal Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang