Bergrivier Geelhout Ox Wagon 3
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Bergrivier-plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bergrivier Geelhout Ox Wagon 3 bied selfsorgverblyf in 'n opgeknapte ossewa en 'n kothuis op Bergrivier Eco Retreat buite Thornhill in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n unieke ervaring in die natuur.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die wa het 'n dubbelbed, die kothuis het 'n stapelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot die Lapa waar daar kookgeriewe is, asook 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is sowat 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar daar strande, winkels en restaurante is om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R331, Bergrivier-plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Loerie Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Bergrivier-plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang