Bergrivier Olienhout Ox Wagon 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Vanaf R1 170 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bergrivier Olienhout Ox Wagon 2 bied selfsorgverblyf in 'n opgeknapte ossewa met 'n houthuisie op Bergrivier Eco Retreat, buite Thornhill in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n unieke ervaring terwyl hulle deur die natuur omring is.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en die kamer binne die houthuisie het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n eenplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die dek het kampstoele en 'n toonbank met stoeltjies.
Gaste het toegang tot braaigeriewe met meubels en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 38,5 km vanaf Jeffreysbaai en 51,5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) waar gaste geriewe, soos strande, winkels en restaurante kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 63
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Thornhill Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R331, Bergrivier Plaas, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang