Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergview Guesthouse Swellendam

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bergview Guesthouse Swellendam is in die historiese dorpie Swellendam geleë en bied gehalteverblyf vir oornagplekke, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste sal verwelkom word in 'n klassieke huis met karakter, wat 'n rustige omgewing bied met 'n manjifieke berguitsig.

Die verblyf bestaan uit 2 tuinsuites met berguitsigte en die Delft-dubbelkamer. Alle kamers het en suite-badkamers en privaat ingange. Die suites het albei toegeruste kombuisies en 'n stoep om te sit en die uitsigte te geniet. Parkeerplek is veilig en van die straat af.

Vanaf die binnehof het gaste direkte toegang tot 'n swembad en buitebraai-area.

Geleë in die historiese, toeriste area en is stapafstand vanaf die Drostdy Museum, restaurante, winkels en kunsgalery asook aan die voet van die Marloth Nasionale Park en die voet van die Langeberge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rika V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent, wonderful breakfast. Highly recommend. Location good. Excellent, the place is wonderfully decorated and has a wonderful brea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Amri P
5.0
Veilige parkering, stil omgewing, goeie ligging. Dit was maklik om in te boek, my kamer was skoon en gerieflik en my motor veilig. Ontbyt was heerlik ...
Sien meer
Aug 2024
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie aangenaam. Het die elektriese kombers baie waardeer. Baie netjies ingerig. Baie stil en rustige omgewing. Baie vriendelik ontvang.
Jul 2024
Betsie P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Dit was nog die beste en heerlike tuiste in 'n lang tyd. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ontbyt was heerlik. Puik diens. Regtig aanbeveelb...
Sien meer
Mei 2024
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Baie gemaklik en modern. Sal dit beslis aanbeveel.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergview Guesthouse Swellendam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFjZjI5LTEzNGYtNDBmNi05ODcwLTY2ZDNhNzIxNGI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 26 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016492 20.453808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang