Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bernice Beds B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Mariette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Uitstekende geriewe en fantastiese diens. Op baie kort kennisgewing ons ingevat en gehelp. Wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2022

Perfekte oornag. Baie goeie diens en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

J V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2022

Ons het net een naggie geslaap. Ons is op doortog naar Suid-Afrika. Die kamer was goed. Vriendelike mense. Die ontbyt was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

John H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Warm and comfortable. Room was clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cas P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2021

Gawe gasheer en gasvrou! Heerlike ontbyt! Alles baie gerieflik en ruim, skoon en op sy plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lenette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Perfekte oornagstop. Ons is wonderlik ontvang. Stef het vir ons padkaarte geteken vir ‘n heerlike restaurant. Kamers baie basies. Net wat mens nodig het vir oornag. Lieflike groot yskas om padkos en koelsak uit te pak. Lugversorger absolute bonus. Ons het heerlik oornag. Ons voertuig was veilig onder dak parkeer. Ons kon alles op die motor los. Sal enige tyd weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2019

Huisie was, alhoewel oud, tog mooi ingerig en gerieflik. Oom Stef en sy vrou is twee dierbare, vriendelike en behulpsame mense. Daar was slegs 'n yskas en mikrogolf in die huis en gelukkig 'n groot tafel in die middel van die vertrek. Hulle het ons vertel van die luiperds wat gevoer word by die Kokerboomwoud en hulle het vir ons 'n braai-area gemaak waar ons kon kos voorberei en braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daphne B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Baie mooi skoon en gerieflik. Vriendelike verwelkoming en het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2019

Dis wat 'n mens gasvryheid noem. Baie spesiale mense -, Christie en Stef. Ons het die drie aande wat ons daar oorgeslaap het terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2019

Verblyfplek was absoluut netjies en die eienaar en eienares was baie vriendelik en baie behulpsaam. Vriendelike ontvangs en baie gasvryheid ervaar by ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Christi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 129, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWVhMzJjLTZhMGUtNDBhZS05NjlmLTZkZDUxYWY0MTA1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 129 10th Street Westdene 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.579117252931 18.127436041832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang