Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Lane Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 97 resensies vir Berry Lane Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Liza S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Fantasties.

Dit was een van die mooiste kamers waarin ek nog gebly het.

Wayne P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P

Very pleasant.

Very pleasant, great location.

Lezelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelle V

Na 'n lang dag was dit verfrissend en skoon.

Was silwerskoon en wit beddegoed.

Evert S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert S

Perfek gewees vir ons oornag verblyf.

Silwerskoon met gemaklike beddens en 'n goed ingerigte badkamer. Ons kon goed uitrus oppad na die Noorde van die land.

Willie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P

Dankie, dit was baie lekker.

Baie lekker gebly soos altyd. Dankie.

Henriette B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B

Ruim vertrekke, baie netjies, vriendelike diens.

Sien sterre.

Jeff A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeff A

Waarde vir geld.

Baie skoon en netjiese plek, baie lekker oorgeslaap.

Natie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natie T

Gerieflik.

Lekker oornagplekkie.

Sanet P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet P

Very nice.

Very nice place to stay.

Billa B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billa B

Baie lekker.

Was baie lekker. Aircons in die kamers word benodig.

Violet D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet D

Breath taking.

Very peaceful, had a great time.

Rennie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rennie L

Waarde vir geld!

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oorslaap. Baie dankie!

Gerrie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Bakgat.

Baie lekker oornag plekkie, net baie klein, geen gemakstoel beskikbaar nie.

Nic G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G

Behalwe vir bogenoemde was die res na wense.

Die kamer, veiligheid, parkering ens. was goed. Met reg vra die bestuur dat gaste ander in ag moet neem en stil moet optree. Hulle moet egter self die voorbeeld stel. Op die betrokke aand het hulle egter kuiermense gehad en was daar hard gepraat en skril gelag tot 23h45 sodat ons nie kon slaap nie en hulle moes gaan stilmaak! Dit was nie professioneel nie.

Tersia G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Ruim kamer en badkamer. Baie netjies.

Plek was baie netjies en ruim. Sal enige tyd aanbeveel.

Freek D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freek D

Waarde vir jou geld.

Lekker, geen probleme.

Japie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Alles wat ek wou hê.

Baie lekker. Vriendelike staf.

Hessie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hessie H

Goeie verblyf.

Roker het voor ons kamer gerook. Was onaangenaam aangesien ek met my bors sukkel. Kamer was netjies en skoon.

Violet D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet D

Very peaceful!

It was peaceful, the place is nice and very quiet. I had an amazing time at Berry Lane so I really recommend it.

Madeleine A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine A

Skoon plekkie, net bietjie warm in kamers.

Skoon plekkie, gemaklike beddens. Was baie warm sonder aircon maar daar was 'n waaier. Nie afgesonder vir honde nie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan B. O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B. O

Gerieflik. Skoon. Net wat ons verwag het.

Baie gerieflik. Presies wat ons verwag het.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Dirk D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk D

Ek het geen klagtes nie maar 'n tweede koppie koffie sou welkom gewees het.

Die gastehuis gee waarde vir geld vir oornag verblyf aangesien dit goedkoop is. Die algemene opsomming van die gastehuis is nie 5 ster nie, maar aanvaarbaar. Die TV het slegs Netflix.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Freddie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Freddie P

Baie onpersoonlik.

Die kamer was 'n bakoond. Geen enkele stoel in die kamer nie. Geen lugversorging nie.

Manuel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Manuel D

Nie goed nie.

Die kamer en badkamer was baie mooi en skoon. Maar die handdoeke het letterlik gate in gehad. Die gastehuis is binne en buite oortrek van die miere. Een sakkie koffie en een sakkie suiker. Ons was baie teleurgesteld dat hierdie gastehuis geadverteer word.

Rose Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose Y

Was lekker. Water was lekker warm en alles netjies.

Lekker gebly. Daar kort miskien net 'n stoel in die kamer asb.

Noloyiso M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noloyiso M

Excellent stay. We will definitely book in Berry Lane Gastehuis again when we are in Kroo.

The place is excellent, very clean and safe, with professional and friendly staff. The place is also affordable.

Kedisaletse P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedisaletse P

Clean, staff is friendly and helpful. The food was great. I had so much fun.

I would like to come back again.

Jayson O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayson O

Simple and clean.

Very comfortable stay. There was no air conditioner, but the fan was great. It would have been nice to have a desk as well. The room was otherwise great.

Yvette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D

Baie aangenaam.

Amo en Alet, asook res van die personeel was vriendelik en baie behulpsaam wanneer nodig.

Hannes W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W

Baie goeie waarde vir geld. Sal weer van hulle gebruik maak.

Lekke plek.

Sandra S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Veilig, skoon, netjies en modern.

Ek kan hierdie gastehuis ten sterkste aanbeveel. Hulle diens is puik.

Jacobus D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Baie vriendelike hostess. Baie behulpsaam.

Veilig, skoon, stil omgewing.

Jh B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh B

10/10 In al die belagrike aspekte.

Die gastehuis bied private kamers wat goed ingerig is met benodighede i.t.v. 'n ketel, verwarmer, waaier, ens. Die plek bied gratis WiFi, is baie skoon en netjies. Beveel dit beslis aan.

Lorna R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna R

Baie geniet.

Was 'n lekker sentrale bestemming in 'n lekker groot kamer met 'n warm bed.

Charlotte W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte W

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Ek doen baie besigheid is Kroonstad en sal definitief weer van Berry Lane Gastehuis gebruik maak.

Liani S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liani S

Skoon, mooi en veilige oornagplek.

Kan aanbeveel.

Vaughan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan E

Gerieflik en waarde vir geld.

Eers na 20:00 in die aand ingeklok. Was slegs 'n oornag-slaapplek tydens ons reis. Beddens was gerieflik. Alles was netjies - was perfek vir ons doel teen 'n baie bekostigbare prys!

Berna B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna B

Baie tevrede. Sal net verkies gedurende load shedding dat daar 'n flitsliggie of twee beskikbaar sal wees.

Gedurende load shedding is dit baie ongemaklik om nie net 'n liggie of iets te hê vir die donkerte nie, maar verder is alles mooi in orde gewees.

Esther M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Gerieflik.

Kort kennisgewing bespreek. Vinnig, geen drama.

Magriet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Baie lekker oorgeslaap.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies!

Denise C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise C

Skoon, veilig ruim.

Naby aan 'n inkopiesentrum en restaurante.

Julene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene B

Pleasant.

We were in need of late, urgent overnight accommodation and Berry Lane was very accommodating of our needs.

Melissa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa S

Pleasant and safe.

Safe area. Perfect for a night stay over.

Sherilee S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sherilee S

Een aand oorgeslaap vir 'n troue.

Netjies en skoon. Alle nodige geriewe was tot onsbeskikking.

Ewette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewette M

Aangename en vriendelik werkers, baie mooi kamers.

Kamers is baie mooi en ruim. Baie stil omgewing. Vriendelike diens. Daar is egter nie DStv-kanale nie, maar jy kan inteken met jou eie DStv details. Slegs Netflix, alhoewel kamer 5 se Netflix nie gewerk het nie. Kort net 'n spieël in die kamer om te grimeer en hare te doen, asook hangplek vir klere.

Ashley W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley W

Oornag in Kroonstad op pad na Gauteng. Aanvaarbaar ontvang en kamer skoon en netjies.

Wou oornag om by familie in Kroonstad te kuier. Ek en my vrou was baie jare in Kroonstad.

Janeen S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janeen S

Dit was heel aangenaam.

Ongelukkig is daar nie voorsiening vir beurtkrag nie en geen noodlig nie.

Lorraine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V

Baie netjies, skoon en baie ruim.

Kamers is skoon en ruim. Baie goeie atmosfeer.

John S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S

Was a pleasant stay.

The reception was excellent and all details was clearly explained.

Hestie Bezuidenhout B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hestie Bezuidenhout B

Ons het lekker oorgeslaap.

Kyk asb., daar is fyn miertjies wat opklim en binne in ketel ingaan. Ek dink dis asg van vreeslike hitte.

Righard V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Righard V

Baie netjies.

Heerlik gebly. Baie netjies en skoon.

Emmeline R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emmeline R

Lack of air-conditioning and restaurant a challenge compared to previous stay.

Convenient & clean. Unfortunately no air-conditioning. Also, the nice restaurant on the premises has closed permanently, which means finding something else.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rita W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita W

Ons ervaring was ongemaklik met die omgewing.

Die kamers is goed toegerus en netjies soos op die advertensie. Ontvangs kan meer professioneel en verwelkomend wees.

Danie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S

Bietjie teleurgesteld.

Het kamer met en suite-badkamer bespreek. Die bespreekte kamer was nie beskikbaar nie en was 'n ander kamer toegewys met 'n badkamer buite in 'n gang. Glad nie aanvaarbaar nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lane P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lane P

Skoon.

Tuin en buite kort baie aandag. Kamers modern en skoon.

Natalie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natalie B

Neat but problematic.

Berry Lane was an overall okay stay. I was rather taken aback to find a tiny line written on their welcome page indicating that the water was not safe to drink. Having left home in a hurry, we arrived with no water and only 2 glasses of safe water were provided for the 2 of us. I woke up several times during the night absolutely parched. The shower didn't work very well and only offered a trickle of very hot or very cold water. The bed was however warm and comfortable and the overall appearance of the room was neat and tidy. Berry Lane probably wouldn't be my first pick next time, but I wouldn't completely count them out.

Etienne L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne L

Only a cleaner or assistant present to meet me on arrival and owners never introduced themselves.

Booked room number 4 with a double bed. After moving into room number 4 and unpacking, a rather arrogant employee told me I was in the wrong room, which was not the case, and asked me to move to room number 5 with single beds while I specifically booked room number 4 due to the double bed. Garden is rather untidy with no paving to rooms. A blind on the glass door would make the room darker to sleep in (very bright outside light only went off later) and a light for loadshedding would be handy. Water pressure of shower quite low. Owners do not seem to be personally involved and never enquired as to whether everything was in order. Signs as to where to park on arrival and where reception is would help, had to move car after parking. Room was clean.

Claudia R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Claudia R

Slightly disappointed.

I booked two rooms, one of which was to have two separate beds - but on arrival we were given rooms with queen-size beds and one pair of colleagues had to share a bed. The same had rubbish from the previous guests that had not been removed. There were also no towels provided in the same room as well. Water pressure in the shower was very very weak.

Stefan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Baie gerieflik met goeie linne en bed. Gordyne laat te veel lig in en die buiteligte kan nie afskakel nie - probleem vir ligsensitiewe slapers.

Volledige M-Net-kanaal suite is 'n bonus. Daar is 'n kragopwekker, maar die eenheid staan direk onder die een kamervenster - eerder sonder krag as met die geraas.

Danwill S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danwill S

Neat, modern room. Service was great.

I stayed in room 6. Room was modern and clean, very comfortable stay. Staff was friendly. I ordered breakfast and it was wonderful. Value for money. The room and the bathroom were very spacious.

Pierre C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Heerlik gerus. Lekker stil. Die Egiptiese haarlose kat was 'n bonus. Nog nooit een lewend gesien nie.

Die elektriese kombers was 'n moet in die koue nag.

Esmond C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmond C

Baie rustig, netjies en skoon.

Goed geleë.

Christina M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Alles was kraakskoon en netjies, en warm!

Die ontvangs was vriendelik en hulpvaardig.

Leana L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana L

Die gasvrou, Marie en haar personeel was baie vriendelik en hulpvaardig wat die verblyf by Berry Lane baie aangenaam gemaak het.

Marie het baie moeite gedoen om my behulpsaam te wees toe ek 'n pap wiel opgedoen het. Sy het my gereeld op hoogte van die beurtkrag in Kroonstad gehou en was baie hulpvaardig met enige versoeke. Baie dankie Berry Lane vir die lekker week by julle.

Penny B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny B

Modern, beautiful room. Cosy with a wall heater.

Stunning room, small, cosy and pet friendly.

Marianna B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B

Netjies en gerieflik.

Baie sentraal geleë.

Corrie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie W

Baie lekker.

My honde was welkom en ons het lekker gebly. DStv werk net nie.

Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Ruim kamer.

Kamer is baie skoon en netjies. Het egter nie die kamer gekry waarvoor ons gevra het, maar alles was baie skoon en netjies. Kon egter nie televisie kyk as jy nie 'n dstv intekenaar is nie. Het jou kode daarvoor nodig. Vir oornag is dit heel aanvaarbaar.

Helene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Netjies skoon, rusplek vir ons kop.

'n Lekker stop van Kaapstad na Johannesburg. Veral wanneer jy moeg is. Vriendelike diens, besorg oor hulle kliënte. Baie netjies.

E O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
E O

Aangename ervaring. Lieflike en netjiese toegeruste eenheid.

Lieflike gerief. Alles was pynlik netjies en baie keurig ingerig. Al wat ek sal noem is die stort is voor oop en die vloer word redelik nat en mens trap daarin. Ons moes 'n rukkie wag vir die persoon om die hek oop te maak. Ons sal definitief die akkommodasie aan ander versprei en in die toekoms daarvan gebruik maak. Lieflike en versorgde tuin en die eenheid wat ons gebruik het 'n droom. Die bed was ons gunsteling. Geslaap soos babas.

Gerard P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard P

Vinnig.

Vinnig in en uit kuier.

Thea D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D

Skoon, netjiese oornaggeriewe. Ontbyt goed en lekker. Vriendelike personeel.

Kan aanbeveel. Ons moes dringend oornagplek soek - diens was goed en behulpsaam.

Wynand V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Was lekker.

Ligging is goed. Kamers skoon. Veilig.

Leandrie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leandrie M

Gerieflik en gesellig.

Skoon, gerieflik en huislike atmosfeer.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Niekie N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Niekie N

Onrustige nag.

Die waghond het die grootste gedeelte van die nag voor my kamer gesit en blaf.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Glad nie geniet nie.

Hierdie verblyf beantwoord nie as oorslaap vir reisigers nie. In die hoofhuis was die musiek verskriklik hard vir die hele buurt gespeel en vreeslike geskree ens. tot 24:00.

Berry Lane Gastehuis se terugvoer

Ons is jammer dat u so 'n ervaring gehad het. Die saal is beskikbaar vir alle gaste, wat daardie aand die rugby gekyk het. Hulle was egter 10h00 al stil gewees.

Berry Lane Gastehuis
Lumari H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lumari H

Basies en net wat nodig is vir oornagverblyf.

Die persoon se kontakbesonderhede wat aan ons gegee is, het geensins met ons kontak gemaak nie. Sy het nie op my boodskap gereageer nie en was ook nie daar om ons te ontvang nie. Die persoon wat ons ontvang het, het daarna weer verdwyn en ons het nie 'n manier gehad om met hom in kontak te kom nie. Ons 2 eenhede se krag het nie weer aangegaan na loadshedding nie en ons het niemand gehad om daaroor te kontak nie. Die res van die huis en ander eenhede se krag was wel aan. Ons moes dus vroegoggend in die donker sukkel om klaar te kry vir die dag wat voorlê. Die eenhede was skoon en netjies, maar die ervaring was nie goed nie vanweë geen interaksie van die eienaar nie.

Berry Lane Gastehuis se terugvoer

Goeie dag, ek is jammer dat julle 'n slegte ervaring gehad het. Ons kontakbesonderhede is veronderstel om in die kamers te wees maar ek neem aan dit was nie. Dit is regtig 'n groot probleem wanneer beurtkrag aan die gang is, om alles bymekaar te hou en ons werk aan al die probleme.

Berry Lane Gastehuis
Tanya L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Uitstekend.

Dit was baie lekker.

Marianna B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna B

Baie skoon en gerieflik naby die hoofpad.

Ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief dit aanbeveel.

Gideon Petrus Jacobus B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon Petrus Jacobus B

Awesome

Baie awesome. Dankie.

Nolene B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Ons het baie lekker gebly, dit was netjies en skoon. Ek sal die verblyf vir seker aanbeveel.

Die eienaar was baie akkomoderend met die inkloktye. Die werkers was baie vriendelik. Al dingetjie wat ek sou verander is die stortdeur. Daar is nie 'n deur nie, en die druk was nie konstant nie. Maar steeds nie sleg nie. Was baie lekker om daar te bly.

Berry Lane Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Die stort is ontwerp om nie 'n deur te he nie om mense met n rolstoel of 'n loopraam te akkommodeer. Agv ons munisipaliteit sukkel ons met water en gaan ons dan oor na die boorgat toe en maak die drukpomp 'n lae en hoe druk. Dit was lekker om julle hier te kon he en ons hoop ons sien julle gou weer.

Berry Lane Gastehuis
Jacquie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie V

Very clean, crisp linen and spacious.

See stars.

Lissette O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lissette O

Baie goed.

Geen probleme gehad nie. Ons is gasvry ontvang en het lekker geslaap.

Kenneth D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kenneth D

Comfortable but not flashy.

No TV except Netflix. No chairs in the unit. No backup lighting for loadshedding.

Anna H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anna H

Dit was nie lekker nie.

Daar was 'n insident met die hek en ons motor. Daar word opknappings gedoen en een van die bouers het die hek toegemaak terwyl die motor besig was om in te ry. Die eienaars het glad nie kom kyk na die skade aan die motor nie. Ons wou nie moeilikheid maak nie, want ons moes daar slaap. Die eienaars het die volgende oggend niks oor die skade gesê nie.

Archie C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Archie C

Lekker geslaap.

Goed om een nag oor te slaap.

Archie C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie C

Aangenaam en netjies.

Mikrogolfoond sal aanbeveling wees.

Analize L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Analize L

Beslis waarde vir jou geld!

Ons is baie goed ontvang! Pragtige, baie netjiese lekker slaapplek! Ons kan glad nie kla!

Ashley W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley W

Mooi groot kamer met al die nodige geriewe en baie netjies.

Kroonstad omgewing is baie verwaarloos, maar die gastehuis self is netjies versorg en die kamer groot en die dekor baie huislik. Aparte badkamer en aantrekkamer met oorgenoeg kaste en pakplek sou dit benodig word. Kamer is goed toegerus en het eie yskas met vars melk vir koffie/tee (ek verpes melkpoeier/Cremora by my koffie/tee). Personeel was vriendelik en ek het heel veilig gevoel.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA943da0a27092e2c28c71f0258337f7c850ca75c88fb534fb74d07c3a6109ec7faa25745e869f97d5974c2bc7eaf46f58c2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 11 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.67522 27.24126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang