Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Lane Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste.

Verblyf is in 12 eenhede beskikbaar. Die en suite-slaapkamers bied slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het ’n privaat badjamer, TV met DStv-kanale, ’n lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinskamer het ’n kombuisie.

Daar is komplimentêre WiFi, ideaal vir gaste wat werk moet afhandel of wat hulle ervaring met vriende en familie wil deel. Die kamer het ’n privaat ingang, so gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Daar is ook braaigeriewe.

Berry Lane is sentraal geleë, en dit maklik bereikbaar van die N1 af, dis ook naby verskeie winkels, restaurante, doendinge soos gholf, jukskei en rolbal. Besighede is ’n klipgooi van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Liza S
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Dit was een van die mooiste kamers waarin ek nog gebly het.
Aug 2024
Wayne P
5.0
Very pleasant. Very pleasant, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Lezelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Na 'n lang dag was dit verfrissend en skoon. Was silwerskoon en wit beddegoed.
Jul 2024
Evert S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek gewees vir ons oornag verblyf. Silwerskoon met gemaklike beddens en 'n goed ingerigte badkamer. Ons kon goed uitrus oppad na die Noorde van die...
Sien meer
Jun 2024
Willie P
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie, dit was baie lekker. Baie lekker gebly soos altyd. Dankie.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Berry Lane Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thringstraat 11, Wilgenhof, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA943da0a27092e2c28c71f0258337f7c850ca75c88fb534fb74d07c3a6109ec7faa25745e869f97d5974c2bc7eaf46f58c2d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 11 Thring Street Wilgenhof 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.67522 27.24126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang