Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Besigheim

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniel J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 90 resensies vir Besigheim
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Petro B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Besigheim word hoogs aanbeveel. Gerieflik, puik diens, warm ontvangs.

Gerieflik! Veilig!

Natalie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie M

Everything we needed for a night in Stellenbosch, thank you!

See stars.

Herman O - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O

Het net een nag oorgeslaap en baie gasvry ontvang.

Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Othniel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othniel F

Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer.

Kelly H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly H

Comfortable.

Stress-free and easy-going.

Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Huis, vriendelik en professioneel.

Ongelooflik lekker. Dis skoon. Huislike warmte. Vriendelike personeel. Mense gaan uit hul pad om te help.

Besigheim se terugvoer

Dankie, Anita. Vrede en voorspoed! Daniel + Antoinette

Besigheim
Nokuphiwa K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nokuphiwa K

Good.

I was on a work trip, and I needed a very quiet place to work. Besigheim provided me with that. The only thing I did not like were the narrow stairs going to the room.

Francina H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francina H

Baie lekker gebly en netjies.

Ja. Baie netjies kamer. Sal dit aanbeveel en weer daar gaan bly.

Alet G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G

Ek is baie vriendelik ontvang en op die hande gedra.

Kamers is ruim en baie netjies. Die feit dat ek beurtkrag gemis het was baie lekker.

Besigheim se terugvoer

Jan Hendrik, dit was 'n plesier om jou te ontvang. Altyd weer welkom, en kom kuier sommer.

Besigheim
Salmon V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon V

Dit was lekker.

Ja, ek het lekker gebly.

Sune V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Ideale verblyf in Stellenbosch.

Besigheim is in 'n stil omgewing, naby aan die middedorp geleë. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Lourene H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourene H

Netjies en gerieflik.

Smaakvolle, skoon akkommodasie, goed toegerus en heerlike linne!

Besigheim se terugvoer

Hartlike dank vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jou te ontvang. Altyd welkom terug. Daniel Kritzinger Tel 083 326 9265

Besigheim
Annemarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Fantasties!

Wat 'n lekker plekkie om te bly. Baie privaat, netjies en modern. Ruim binne met alles wat jy nodig het. Buite is 'n lekker stoep waar ek na die voëltjies in die tuin gekyk het en met die 2 honde kennis gemaak het. Alles binne is baie netjies en daar is meer as genoeg kragproppe om te gebruik. Die tannie is baie vriendelik. Ek sal beslis weer daar bly.

Besigheim se terugvoer

Hallo Annemarie - baie dankie. Dit was aangenaam om 'n fyn opgevoede, ongekompliseerde en netjiese gas soos jy te ontvang. Jy is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete
Antoinette Kritzinger

Besigheim
Thabisa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisa M

Friendly environment and host.

Our stay was short but comfortable and I would recommend this place to anyone looking for a place to stay near town.

Besigheim se terugvoer

Thank you Thabisa, for the kind words. It has only been a pleasure to have pleasant and appreciative guests like you. Always welcome back. Daniel and Antoinette Kritzinger

Besigheim
Johane N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johane N

Skoon. Netjies. Aangenaam.

Ek het bitter lekker by Besigheim gekuier. Die eienaars, sowel as die hulp, is behulpsaam en vriendelik. Die kamer is skoon en netjies, met DStv en matras verwarmers om die kuiertjie net soveel lekkerder te maak. Atmosfeer is stil en rustig, en in 'n goeie area geleë. Beste experience nog.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Johane, vir die vriendelike en waarderende woorde. Jy was 'n baie aangename en netjiese gas wat enige tyd weer welkom is by Besigheim. Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Ilse B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Puik.

Baie goeie diens en kommunikasie voor aankoms.

Besigheim se terugvoer

Hallo Ilse

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Jy is 'n baie aangename, ongekompliseerde gas wat altyd welkom sal wees by Besigheim. Alle sukses met jou kreatiewe en interessante sake-onderneming. Vriendelike groete. Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Casper B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B

Het baie lekker gebly by Besigheim, sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Besigheim is in 'n stil gebied geleë. Kamers is lekker ruim en badkamers is nuut oorgedoen. Ons kan Besigheim vir enigiemand wat 'n rustige nagrus benodig, aanbeveel.

Marcel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D

1 nag oorgeslaap.

Was vir 'n operasie die volgende oggend. Goeie diens gehad by Besigheim.

Besigheim se terugvoer

Hallo Marcel - dankie. Dit was heerlik om julle te leer ken en julle was baie aangename en ongekompliseerde gaste. Altyd welkom terug. Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Ep V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ep V

Nice host who goes out of his way to make my stay enjoyable.

Nice venue. Outside the door walks out into the garden with a splash pool. Quiet and safe. Lekker coffee!

Besigheim se terugvoer

Baie dankie altyd welkom terug. Daniel Krritzinger

Besigheim
Shireen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C

Fantastiese wegbreek.

Uitstekende ontvangs en geriewe. Baie tevrede. Sal beslis herbespreek.

Stefan C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan C

Sentraal geleë in Stellenbosch, goeie geriewe, aangename eienaars.

Gerieflik met alles wat ons nodig gehad het.

Hannelie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie P

Goeie ligging naby aan toegangsroetes.

Aangename verblyf in 'n pragtige omgewing.

Besigheim se terugvoer

Hallo - en baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit is tans net baie deurmekaar hier by ons. en julle was so stil en dikwels uit. Ons kon nie eers behoorlik 'n paar woorde wissel nie. Altyd welkom terug. Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Lou P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lou P

Gerieflike, bekostigbare en sentrale verblyf.

Daar was 'n bietjie verwarring oor die spesifieke kamer waar ek sou bly, maar dit is gou, effektief en vriendelik uitgesorteer. Beurtkrag eis egter sy tol.

Loretta F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loretta F

Net oorgeslaap en was lekker.

Sal graag vir langer wil kuier.

Jessica W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica W

A top hotel experience with home comfort.

I was very happy with the tasteful lodging, comfortable bed and very clean place in general. The pool is a big plus. Management and staff were extremely helpful.

Besigheim se terugvoer

Thank you Jessica for the stay and your kind words. Most welcome back, Daniel and Antoinette.

Besigheim
Jomene P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomene P

Baie nice.

Het die stilte so baie geniet. Die plek is netjies, skoon en ons het die braaiplekkie en swembad baie geniet. Lekker afgekoel in die water.

Lavina P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavina P

Vriendelik ontvang, goed geleë en netjies. Alles is net reg.

Ons is baie vriendelik ontvang, kamer is netjies en alles wat jy benodig. Sal vir seker weer daar tuisgaan wanneer ons in daardie area kuier. Dit is maklik om hulle aan te beveel.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Lavina. Dit was goed om aangename, bedagsame, netjiese en ongekompliseerde gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Geniet die vakansie.

Besigheim
Prince M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prince M

Homely.

Good room service and unobtrusive.

Besigheim se terugvoer

Good day Prince,
It has been a pleasure to host a tidy, pleasant, and uncomplicated guest like you. You are most welcome back at any time.
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Ezra H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ezra H

It was fantastic!

It's a beautiful view from the top of the balcony.

Besigheim se terugvoer

Hallo Ezra, baie dankie. Ek waardeer jou vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Vriendelike groete, Daniel Kritziznger, Besigheim.

Besigheim
Euodia K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia K

Heerlike stywe matras.

Net vir 1 nag oornag.

Gavin V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V

Te kort.

Sal weer kom, mooiste en skoonste dorp in RSA.

Besigheim se terugvoer

Hallo Gavin, baie dankie. Dis aangenaam om vriendelike, bedagsame en ongekompliseerde gaste soos jy te ontvang. Kom gerus weer. Baie voorspoed en vriendelike groete, Daniel.

Besigheim
Vanessa J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa J

Uitstekende gastehuis.

Baie dankie vir die ekstra myl wat julle vir ons gestap het om Leanne se prestasie te vier. Besigheim bly my 1ste keuse gastehuis in Stellenbosch.

Besigheim se terugvoer

Hallo Vanessa en baie dankie vir die vriendelike woorde. Dis 'n plesier om aangename, fyn opgevoede, bedagsame en netjiese gaste soos julle te ontvang. Nogmaals hartlik geluk met Leanne se briljante prestasie. Ons beste wense aan haar vir 'n baie blink en gelukkige toekoms. Julle is altyd welkom, Daniel en Antoinette Kritzinger.

Besigheim
Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Uitstekende verblyf, pragtige omgewing.

Baie mooi en ruim kamer, alles wat nodig is, mooi omgewing, veilig en netjies. Waarde vir geld.

Rudolf R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf R

Sal besis weer daar bly.

Lekker groot kamer, swembad beskikbaar met braaigeriewe en stil omgewing. Eienaars verwelkomend en baie behulpsaam.

Besigheim se terugvoer

Ons waardeer jou vriendelike woorde, Marie. Jy is bedagsaam en ongekompliseerd, en altyd welkom. Groete, ook aan jou seun. Daniel en Antoinette

Besigheim
Jacques N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques N

Gasvryheid was uitsonderlik. Die gastehuis is netjies, gemaklik en perfek geleë.

Fantastiese gastehuis en het presies voldoen aan my verwagting en benodighede. Die eienaar het baie moeite gedoen om seker te maak ek bly gemaklik en dat ek na omgesien word. Groot waardering vir sy gasvryheid.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie Jacques - dis lekker om aangename, fyn opgevoede en ongekompliseerde gaste soos jy te ontvang. Kom kuier gerus weer - altyd welkom. Daniel Kritzinger

Besigheim
Maryke K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke K

Absoluut puik! Baie dankie.

Puik verblyf! Sal definitief aanbeveel. Baie dankie.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Maryke. Dit was gaaf om 'n aangename gas soos jy te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Daniel Kritzinger

Besigheim
Adele S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Hartlike ontvangs.

Netjiese, veilige akkommodasie.

Besigheim se terugvoer

Dankie Adele, dis altyd gaaf om erkentlike en aangename gaste te ontvang. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.

Besigheim
Albertus R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus R

Ons het die aand by Besigheim geniet.

Die gastehuis is goed geleë. Die kamer was netjies en gerieflik. Sal dit aanbeveel.

Besigheim se terugvoer

Dankie Albertus ,

Julle is aangename en bedagsame gaste, en is altyd weer welkom.

Vriendelike groete
Daniel Kritzinger

Besigheim
Madelein L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L

Eerste jaar student weggebring.

Was netjies, skoon en veilig.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie Madelein.

Julle was baie aangename en bedagsame gaste, en is altyd weer welkom.

riendelike groete. Daniel Kritzinger

Besigheim
Angelique S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S

Pragtige, skoon kamer, badkamer en klein kombuis-area met lieflike privaat patio en swembad.

Ons het in die Trippenheim-kamer gebly. Die kamer is ruim met badkamer en klein kombuis-area. Mooi skoon en netjies. Privaat tuintjie is pragtig met 'n fontein, lekker patio en braai en lieflike klein swembad. Dit was baie privaat en rustig. Die toesluitmotorhuis is baie gerieflik.

Besigheim se terugvoer

Hallo Angelique
Dankie vir jou vriendelike woorde. Soos genoem, is dit ons kleinste en goedkoopste eenheid. Ek is bly julle het lekker gebly.
Jy is welkom terug.
Groete aan jou gawe man en dogter.
Daniel Kritzinger

Besigheim
Leon L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen.

Sal beslis weer van Besigheim en spesifiek daardie plekkie waarin ons tuis gegaan het gebruik maak.

Besigheim se terugvoer

Dankie Leon, en baie welkom. Vriendelike groete. Daniel en Antoinette Kritzinger.

Besigheim
Annalie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie F

Baie ruim kamer en pragtig skoon. Veilig.

Presies soos geadverteer. Meer gereelde kommunikasie i.t.v. die "uitboek prosedure" sou gehelp het en waterbottel in die yskas as rekommendasie.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Annalie. Dit is altyd gaaf om aangename en bedagsame gaste te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Daniel Kritzinger

Besigheim
Cathy O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy O

Vriendelik en baie professioneel.

Die verblyf was gerieflik en skoon. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, en julle is altyd weer welkom. Daniel Kritzinger

Besigheim
Santa D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santa D

Ons het heerlik gebly en gekuier saam met ander gaste.

Die kamer het net nie 'n lugversorger nie, en dit was baie warm. Daar was 'n plank teen 'n oop gat in dier muur wat net met 'n stoel gestut was. Ons het nie geweet nie en dit het amper op ons geval, maar het dit betyds gekeer voordat ons seer kon kry.

Besigheim se terugvoer

Die kamer word nie met lugversorging geadverteer nie.
Dis nie 'n oop gat in die muur nie, maar 'n gesluite binnedeur wat volgens munisipale regulasies nie toegebou mag word nie. Dis geïsoleer vir klankdigting en die plank is daar om estetiese redes.
Die dubbelkleefband het losgekom en julle was terug voordat ons dit kon regmaak. Dit was nie met aankoms so nie.
Jammer vir die ongerief.

Besigheim
Elsabe E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E

Stil omgewing. Netjiese skoon ruim kamer en groot stort.

Kamer was ruim netjies en skoon. Daar is ook voorsiening vir lig met die beurtkrag. Baie tevrede en sal hul aanbeveel.

Karin L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Regtig rustig, skoon en gerieflik. Vriendelike mense.

Het net een nag vertoef, maar dit was regtig so gemaklik en skoon. Ruim badkamer en ek kon die Bulle se wedstryd kyk op Supersport.

Esna S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esna S

Rustig en gerieflik.

Ek het nie by groot huis gebly nie, maar in die enkelwoonstel so 'n blok weg van hoofhuis.

Mark L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mark L

Functional.

Never met owner. Very distant process. Felt like I was imposing. No explanatory guides in house. Had to guess.

Besigheim se terugvoer

Thank you for the feedback. The issues raised here could be better handled and put into perspective on a personal basis. Best regards, Daniel Kritzinger, Besigheim.

Besigheim
Esna V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esna V

Ons het die area besoek.

Ons was nie baie by die verblyf nie. Terwyl ons daar was was die eienaars baie bedrywig en het soms geraas en ons gesteur.

Besigheim se terugvoer

Dis 'n vreemde resensie.
Ons bly oorkant die pad, ons stap net oor indien nodig en het op geen manier geraas nie.
Die drie kamers is behoorlik gediens.
Ek vermoed die ongelukkigheid spruit uit die feit dat julle die privaat kombuis onregmatig gebruik het en die vuil skottelgoed vir ons gelos het.

Besigheim
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

'n Vinnige kuier vir 'n troue.

Veilig, vriendelik en behulpsaam.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Ilze, vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou te ontvang. Altyd welkom.

Besigheim
Gueorgui D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gueorgui D

Good location, pleasant stay.

Quiet suburb, excellent amenities, kind hostess.

Besigheim se terugvoer

Thank you so much, Gueorgui - always welcome back. Daniel Kritzinger

Besigheim
Ilze K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Goeie verblyf, uitstekende ligging.

Sien sterre.

Besigheim se terugvoer

Hallo Ilze
Baie dankie. Dit was aangenaam om vriendelike en ongekomplisserde, waarderende gaste soos julle te ontvang.
Vriendelike groete, en altyd welkom!
Daniel

Besigheim
Ida D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida D

Gasvrye eienaars, netjies en skoon.

Sal beslis weer hier bly. Rustige omgewing. Aangename verblyf.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Ida. Julle is modelgaste en altyd welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.

Besigheim
Andre B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Perfekte ligging, rustige omgewing en kamer baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies, perfek vir oornag of om langer te bly. Rustige omgewing met sekuriteit en parkering. Sal sterk aanbeveel asook sal ek weer daar oornag vorentoe!

Susi A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susi A

Lovely peaceful garden, well appointed cottage.

My mum and I really enjoyed our stay in the lovely Clivia Cottage. We loved the tasteful decor and our host had supplied all the necessities, some lovely rusks as well.

Besigheim se terugvoer

Thank you very much for the kind words. You were very pleasant, uncomplicated and tidy guests. It would be nice to welcome you back.

Besigheim
Jean S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

Heerlike kuier in pragtige area.

Bespreking en ontvangs was effektief, maklik en vriendelik. Lieflike rustige area. Alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.

Heidi D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Netjies, veilig, goeie WiFi, genoeg TV-kanale, lekker buite-area, pragtige tuin.

Bespreking en aankoms binne 30 min gedoen, baie vriendelike ontvangs, onmiddellik tuis gevoel, alles wat jy nodig het bymekaar.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe en vriendelike kommentaar. Jy is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.

Besigheim
Annette B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Gerieflik.

Alles was baie mooi skoon en netjies.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie Annette.
Ek is bly jou verblyf was aangenaam. Altyd welkom.
Vriendelike groete
Daniel Kritzinger

Besigheim
Zoe G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe G

Great.

More milk and sugar in the room would be great for more than just one cup of tea/coffee.

Besigheim se terugvoer

Hello Zoe, thank you, also for the tip. We put enough tea, coffee, sugar, and milk in our rooms for normal consumption. Unfortunately, some guests simply clear the containers if we put in more, and even ask for three toilet rolls for a one-night stay. Guests may always ask for more if needed. Most welcome back. Daniel

Besigheim
Gordon F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gordon F

Good, clean, friendly.

Great clean place and friendly people.

Nosinethemba N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosinethemba N

Good.

Just that the other big room had a smell like the carpet was mouldy, did mention to the owner.

Besigheim se terugvoer

Thank you for taking the time to review our establishment and for the generally very favorable review. More detail with regards to tidiness would be appreciated so that we can improve on that issue if necessary.

Besigheim
HS D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
HS D

Gerieflik.

Ruim kamers en ontspanningsareas.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Schalk. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.

Besigheim
Reyni J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reyni J

Vriendelik, netjies en skoon.

Sal aanbeveel en weer gebruik in toekoms!

Besigheim se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou en Frederik te leer ken. Jy is baie welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete.
Daniel

Besigheim
Pieter F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Veilig ,Netjies , Vriendelik en BAIE Behulpsaam

Baie dankie vir n veilige Skoon , gerieflike blyplek met veilige parkering , voelgesang in die vroee more en heerlike vars Stellenbosch lug. Ek sal beslis nie meer soek na n ander blyplek in Stellenbosch nie ! En o , Besigheim is sommer baie nabyaan Medi Clinic ook :)

Philip F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Vriendelik, gasvry, skoon, netjies, sonder fieterjasies.

Die ontbyt ongelooflik, baie dankie vir alles. Die verblyf word sterk aanbeveel.

Besigheim se terugvoer

Hartlike dank vir die vriendelike woorde van waardering. Jy was 'n modelgas en is altyd baie welkom. Mooiloop.
Daniel Kritzinger

Besigheim
Thomas W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas W

Easy, no fuss.

Friendly service with my requirements fully met. Appreciated the easy secure parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Maklik, geen moeite nie.

Vriendelike diens wat aan my vereistes voldoen het. Waardeer die maklike veilige parkering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Besigheim se terugvoer

Hallo Thomas,
Thank you for the kind words, which I really appreciate. You were a very pleasant and tidy guest.
Best regards and always most welcome.
Daniel

Besigheim
Gesina L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina L

Vriendelike ontvangs, goeie diens.

Sentraal geleë. Netjies.

Besigheim se terugvoer

Hallo Gesina,
Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Daniel Kritzinger

Besigheim
Duane H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duane H

Very near and tidy. Convenient location.

Perfect stop over for a quick business trip. Tidy, perfect location and nice and quiet.

Besigheim se terugvoer

Hello Duane,

Thank you for your kind words. It has been a pleasure to accommodate you. Welcome back at any time.

Best regards

Daniel Kritzinger

Besigheim
Cia B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cia B

Ouer dekor. Donker kamer. Mooi tuin.

Die honde blaf onnodig baie en is baie steurend met tye, veral snags.

Besigheim se terugvoer

Hallo Cia

Die dekor is 'n persoonlike saak en word duidelik op die foto's aangedui. 'n Gas kan vooraf besluit of hy/sy daarvan hou en bespreek, of nie. Baie gaste is dol oor die interieur en wou al die skilderye koop. Die een nag wat die kuierhond getjank het, was 'n ongelukkige uitsondering en ek het om verskoning daarvoor aangebied. Bo kla gaste soms weer dat die kamer te lig is. Dit is moeilik om elke smaak te bevredig, en alles is relatief.

Nogtans dankie vir jou besoek en vriendelike groete.

Daniel Kritzinger

Besigheim
P.s. O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
P.s. O

Geen kommentaar.

Besigheim is tipies daai plek waar die foto's glad nie die fasiliteite gestand doen nie.

Johan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Aangename verblyf.

Baie aangename gasheer. Stil area en veilig. Sal weer gebruik maak vir oornag.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, Johan. Ek waardeer jou positiewe kommentaar opreg. Ons probeer bekostigbare, gerieflike en skoon akkommodasie aanbied. Jy is enige tyd weer welkom.

Vriendelike groete

Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Anso D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso D

Skoon, gerieflik, veilig, maklik om in te klok.

Die Boord is ‘n rustige woonbuurt, die gastehuis skoon en netjies en dis maklik om in te klok.

Anna O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna O

Rustige omgewing en vriendelike mense.

Sal graag weer by Besigheim tuisgaan. Niks besig daar gevind nie, net rustig. Het nie eers 'n hond hoor blaf nie. Matrasse is eersteklas, wat beslis 'n goeie nagrus verseker het. Vyf sterre!

Sandra D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D

Baie netjiese, veilige verblyf.

Vriendelike ontvangs. Lekker vol DStv. Baie skoon en netjiese beddegoed, handdoeke en area om te ontspan.

Besigheim se terugvoer

Beste Sandra,

Baie dankie, ons waardeer die baie positiewe kommentaar baie. Dis nie luukse akkommodasie nie, maar hopelik gerieflik, skoon en waarde vir geld.

Julle is altyd weer welkom. Sulke terugvoer maak dit die moeite werd.

Groete,
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Elisabeth S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S

Waarde vir geld.

Geleë in 'n rustige en stil woonbuurt, die kamer wat ons bespreek het het als wat 'n mens sou nodig kry as jy weg van die huis af is. Ons het die beskuit en koffie baie waardeer, en alhoewel ons net een aand gebly het en nie sal ek Besigheim sterk aanbeveel.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie vir die vleiende kommentaar. Aangename, ongekompliseerde gaste soos julle maak dit die moeite werd om in die bedryf te wees en bly. Julle is enigte tyd hartlik welkom.

Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Besigheim

Besigheim
Kobus S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S

Rustige verblyf.

Goeie en vriendelike ontvangs. Perseel is netjies en skoon, asook die kamer. Veilige parkeerarea op die perseel. Omgewing is rustig, sonder enige geraas van voertuie ens.

Andre M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Baie skoon, netjiese gastehuis! Rustige omgewing en loopafstand vanaf die Spar by die Boord.

Skoon en netjiese gastehuis. Baie toeganklik met die remote en sleutels. Veiligheid is goed. Geleë in 'n rustige omgewing en voel ook veilig self.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie, André. Julle is altyd baie welkom.

Besigheim
Pieter V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Baie aangename verblyf.

Uiters netjies en volledig. Uitstekend vir groter groepe (4 tot 8). Naby alle groot dienste. Luukse verblyf. Hoogs aan te beveel.

Mari O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.

Ideale self-catering-plek. Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.

Laurika S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurika S

Netjies en het als wat benodig word.

Rustige, stil, netjiese verblyf.

Besigheim se terugvoer

Hallo Laurika,

Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om kulle te ontvang.

Vriendelike groete,

Daniel en Antoinette Kritzinger

Besigheim
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louis B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis B

Die wooneenheid was goed en goed toegerus.

Die persoon het ons vanaf die oorspronklike blyplek vir die nag na nog twee eenhede geneem. By die oorspronklike was net enkelbeddens, die tweede eenheid het hy nie 'n sleutel voor gehad nie en hy het dit eers ontdek toe ons daar aankom. By die derde eenheid het ons toe oornag.

Jopie C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie C

Ons sal weer en weer hier oorbly.

Netjies, vriendelik en professioneel.

Chris P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Uitsonderlike vooraf kommunikasie, wat fantasties is. Kamers besonders netjies.

Uitstekende akkommodasie. Ons het heerlik gebly, die plek is baie netjies en skoon, alles het goed gewerk en die ontvangs deur personeel was indrukwekkend. Beter nog, ons het deurentyd van hulle gehoor om te bevestig en spesiale reëlings te tref vir die aankoms. Beveel Besigheim hoogs aan.

Besigheim se terugvoer

Goeiedag Chris,

Baie dankie vir die vriendelike en positiewe woorde. Ek is jammer ons was weg, maar Lionel en Stefan is altyd baie professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.

Geseënde Kersfees en 'n baie voorspoedige 2019!

Daniel Kritzinger,
Besigheim

Besigheim
Liesel Elsie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel Elsie B

Dit was puik.

Dit is ongelooflik mooi en 'n pragtige, skoon en versorgde plekkie. Dit was perfek vir my behoeftes.

Anwen O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwen O

Gemaklike, bekostigbare verblyf.

Baie goeie kliëntediens. Ek is baie tevrede met hulle diens, ek het vir 'n lang tydperk daar gebly en het elke keer uitgesien om na my huisie toe te gaan na 'n lang dag. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel.

Besigheim se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou hier te hê. Ons verwelkom jou graag terug.

Vriendelike groete

Daniel Kritzinger - Besigheim

Besigheim
Ronald C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald C

A comfortable stop-over.

Situated in a nice, quiet street with a lovely garden.

Sarel S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel S

Goeie, bekostigbare verblyf.

Besigheid is goed geleë in Stellenbosch. Die omgewing het 'n heerlike rustige atmosfeer en die feit dat daar 'n SuperSpar en ander winkels binne loopafstand is, is 'n bonus. Baie aangename verblyfplek.

Mari O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari O

Baie gerieflik.

Gerieflike plek met goeie fasiliteite, hoë gehalte.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang