Gastehuis in Oosterville

Bet-El Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mirna C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Tevrede! Pragtig en netjies ingerig met alles wat jy nodig het. Alles van goeie gehalte en 'n baie lekker snoesige en ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sisca D
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Baie lekker geouornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

We enjoyed our stay at Bet-El. Clean, convenient and a friendly host. We enjoyed our stay at Bet-El. Clean, convenient and a friendly host. Perfect stop over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

C D
1 nag
5.0
Nov 2025

Sal weer daar bly. Lekker gebly, mooi en gerieflike kamer en badkamer met goeie stort. Gasvrou het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stil en rustig. Baie netjies. Net wat ons nodig gehad het! Verblyf was baie lekker. Alles netjies en gerieflik. Sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartsmense. Baie lekker gebly. Smaakvol en gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige, netjiese, vriendelike en skoon atmosfeer. Die ontvangs was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Ons het heerlik gekuier en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi gedekoreerde akkommodasie, warm atmosfeer. Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons het baie lekker in julle pragtige plek gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Outydse nostalgie. Gasvryheid. Silwerskoon wit lakens. Lekker stort. Sou graag net lekkerder koffie wou drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Bet-El Guest House
Dankie, ek sal plan maak met die koffie.

Sonet E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Mooi, rustige en netjiese blyplek. Dit was 'n lekker, netjiese rusplek na 'n lang pad, die lugreëling en oudhede skep 'n koel en kalm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Du Toit Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang