Betesda Gasteplaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 23 Kromdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Betesda Gasteplaas is 'n bekoorlike gaste plaas in die bosveld tussen Thabazimbi en Bela-Bela en bied gerieflike verblyf aan sy gaste. Ideaal vir groepe, gesinsbyeenkomste of vriende wat uit die gewoel van die stad wil ontsnap, almal is welkom.
Die eiendom beskik oor 3 selfstandige eenhede en 2 kampeerplekke wat elkeen 'n rustige blyplek bied. Die slaapkamers sluit in koninggrootte-beddens, dubbelbed, driekwartbed en 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad en stort óf net 'n stort. Die kampeerplekke het gedeelde ablusiegeriewe, insluitend 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kampeerplek het elektrisiteit en water. Die eenhede is toegerus met 'n yskas en tee- en koffie maak geriewe. Elke eenheid beskik ook oor 'n onderdakstoep. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en boma-area. Die gedeelde kombuis is volledig toegerus,uitsluitend 'n mikrogolf.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Gedeelde swembad dra by tot die ontspannings opsies. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf, wat dit onafhanklik maak van die tradisionele elektrisiteitsnetwerk.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erfdeel 23 Kromdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 23 Kromdraai, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang