Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beth-El

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 980 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beth-El bied verblyf in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Danabaai.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n etenstafel. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en WiFi is beskikbaar.

Die huis het 'n privaat tuin en skaduparkeerplek.

Beth-El is net 2 km van die strand af en Danabaai is die tuiste van verskeie dier- en voëlspesies, asook 'n verskeidenheid fynbossoorte. Gaste kan in die omtrek gaan stap, voetslaan of watersport beoefen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Craig W
Besigheidsreis
5.0
A time capsule where you can rest easy. I felt welcome and at home in your place. I love the vintage style.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Cecile G
5.0
Gemaklik - als wat jy nodig het! Baie vriendelike ontvangs - baie hulpvaardig. Lekker geslaap!
Nov 2024
Marietha M
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflike, netjies en skoon verblyf. Baie goed geleë. Verblyf is uitstekend. Baie ruim 2-slaapkamerhuis met gerieflike beddens en 'n skoon badka...
Sien meer
Sep 2024
Jolene O
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Tannie, baie dankie vir u gasvryheid. Dit was regtig asof ek tuis was (home away from home). Ek bly in kontak, want Beth-El is beslis waar ...
Sien meer
Jan 2024
George N
5.0
Baie lekker plek. Sentraal geleë en baie vriendelike hosts.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beth-El het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWR7wXke35K2ICdE6gxsRTBkw4cbWGCXtt7Q1wLJ29pyXR9frDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 21 Lutea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193303316961 22.035445728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang