Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethel Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Bethel Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Debra R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra R

Pragtig netjies cozy my siel kon rus!

Lekker gebly is 'n understatement. Dit was meer as lekker meer as genoeg meer as goed!

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Debra. Sien uit na jou volgende kuier by ons.

Bethel Guesthouse
Erika D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika D

Baie gerieflik, alles wat ek nodig het. Rustige area.

Was 'n heerlike oornag. Die berge is net te mooi. Plek was mooi en skoon en rustige area maar tog naby alles.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Erika, hoop julle kom kuier weer by ons.

Bethel Guesthouse
Jaco K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Kamer was skoon en gerieflik. Sal weer daar oorbly.

Gerieflik en gemaklike bed. Ek was op 'n sakereis so 'n goeie nagrus is vir my belangrik en dit het ek definitief gekry.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Jaco, ons sien uit na jou volgende besoek.

Bethel Guesthouse
Monica V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica V

Lekker rustige en veilige omgewing.

Dit was 'n lekker kort wegbreek vir ons.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die review. Dit was ʻn voorreg om die extra myl te stap vir ons gaste, om te help dat die kussing wat julle hier vergeet het weer by julle besorg word. Alles van die beste.

Bethel Guesthouse
Hannes J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes J

Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Ons is baie vriendelik ontvang. Hulp is aangebied. Die kamer was skoon en netjies. Veilige omgewing.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Mag 2021 ʻn Voorspoedige jaar wees.

Bethel Guesthouse
Gerdamare B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdamare B

Lieflike plekkie!

Ek het heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus met alles en nog wat. Die tuin is stunning!

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, hoop julle kom kuier gou weer.

Bethel Guesthouse
Veonna G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veonna G

Home away from home.

Caring, attentive hosts.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review. We hope that you will visit us again in future. All of the best.

Bethel Guesthouse
Mariette K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K

Ontspanne kuier.

Uitstekende diens, pragtige ruim kamer met netjiese geriewe. Dankie vir heerlike kuier. Uitstekende ligging waar motor veilig kan parkeer.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Mariette. Hoop julle kom kuier gou weer.

Bethel Guesthouse
Elzanne H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne H

Fantasties.

Sentraal geleë in 'n stil rustige omgewing. Goeie geriewe. Gasvrye mense.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ek hoop julle kom kuier gou weer.

Bethel Guesthouse
Ruwayda D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruwayda D

Was baie nice, was vriendelik ontvang en het lekker geslaap.

Sien sterre.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie ons hoop jy kom kuier weer by Bethel Gastehuis.

Bethel Guesthouse
Liza-mari C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza-mari C

Skoon en netjies.

Alles wat mens nodig het.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Thank you Liza-mari. All of the best with your venture in George.

Bethel Guesthouse
Hentie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hentie V

Baie netjies en gerieflik.

Die omgewing het nie die gehalte van die gastehuis gekomplimenteer nie.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die Review, Bethel Gastehuis probeer altyd streef om ons gaste gemaklik, veilig en tuis te laat voel en ʻn skoon netjiese fasiliteit te verskaf, en die ekstra myl te staf vir ons gaste. Selfs wanneer ons vir ons gaste ekstra kamers verniet aanbied sonder om meer kostes te vra om seker dat maak dat die gaste gerieflik sal tuisgaan, soos wat ons in u geval ook gedoen het. Baie sterkte vir 2021.

Bethel Guesthouse
Edgar K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar K

Well looked after, neat and clean.

Would stay in the self-catering room again - value for money, neat and clean, in and out with a breeze.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed versorg, netjies en skoon.

Sal weer in die selfsorgkamer bly, waarde vir geld, netjies en skoon. Maklik in en uit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Thank you very much. Hope to see you again at Bethel Guesthouse.

Bethel Guesthouse
Chris M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Awesome.

Naby aan dorp, regtig netjies en skoon. Belangrikste Van Rensburgs net om die draai.

Bethel Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, hoop jy kom gou weer kuier.

Bethel Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Barnardstraat 9, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273503e644dfa3d8ce828e05a5c5c08ec611cf3bcf4e0f7b225b139eb19e851e6a428ca878f130b0546344fd791f3020b221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 9 Barnard Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.951325 22.4661737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang