Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bezalel Country House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Dyasonsklip, Upington, 8805, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir 'n gesinsnaweek wegbreek, of vir 'n groep vriende. Die huis is op 'n werkende wyn- en brandewynplaas met komplimentêre proeë wat aan gaste aangebied word.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Daar is lieflike braaigeriewe waar gaste lekker saam 'n ete kan voorberei.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Erika P
Saam met vriende
5.0
Great house for a big family or friends. The beds were comfortable, the wine tasting was wonderful. The restaurant was great. We were r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Paul D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike gerieflike verblyf op die plaas. Ons het heerlik gebly. Die plaasatmosfeer was fantasties en die wingerdstokke vir die braai was 'n lekker bo...
Sien meer
Aug 2024
Nellouise V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige lekker plaas atmosfeer! Wat 'n lekker oornag fasiliteit! Bezalel sal ons vir seker weer sien. Die plaashuisie is goed toegerus vir 'n gesin of...
Sien meer
Mrt 2024
Elna W
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike skoon en ruim huis met 'n wynproe as bonus. Ons het heerlik gebly in die ruim en skoon huis. Die kamers is keurig en die beddens slaap heer...
Sien meer
Jan 2024
Jennifer L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasvryheid, heerlike wyn, brandewyn, kos en diens! Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting. Be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maxe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • N14, Dyasonsklip, Upington, 8805, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bezalel Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N14, Dyasonsklip, Upington, 8805, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64b45e8d006df5ced0bdbd94180361ef311d6c615c5704ae1d6160865b5d17bafc5058eb3c227580d22fdfd3b1cc885f4421?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 8 mense 42 5 1 5 N14 Dyasonsklip 8805 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -28.6025349 21.100798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang