B @ Home Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B @ Home Guest House is 'n nuut opgeknapte eiendom wat gerieflike verblyf bied en in 'n stil area in Piet Retief geleë is. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe.
Verblyf by B @ Home Gastehuis beskik oor 14 smaakvol versierde lugversorgde slaapkamers, volledig gemeubileer vir gerief. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n driekwart-, dubbel- óf koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamers beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en 'n mikrogolfoond asook tee- en koffiemaakgeriewe met kwaliteit linne en handdoeke.
Die gastehuis het ook 'n kragopwekker net in geval van kragonderbrekings, met gratis WiFi regdeur die eiendom. Die eiendom bied 'n heerlike ontbyt. Middagetepakkies kan op versoek gereël word.
Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. B@Home Guest House is ideaal geleë tussen Gauteng en KwaZulu Natal sowel as Mosambiek. Die gastehuis is ongeveer 30 km vanaf die grens van Swaziland.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink B @ Home Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang