Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biesieslaagte Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Biesieslaagte Guest Farm is 'n wonderlike oornagplek vir reisigers op pad na Kaapstad of die Weskus. Die plaas is langs die R63 geleë, sowat 900 km vanaf Gauteng en 600 km vanaf Kaapstad. Dit is ook 'n fantastiese wegbreek vir diegene wat op soek is na die openheid en stilte van die Karoo.

Dié plaaskothuis het 'n kapasiteit van 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die derde slaapkamer 'n enkel- en 'n dubbelbed het.

Die kothuis maak gebruik van sonkrag en gasgeisers. Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n enkelslaapbank.

Die braai-area buite het 'n lieflike kaggel en 'n skerm om die meeste wind af te weer. Vir die warm somersdae is daar 'n swemdam om in af te koel.

Daar is meer as genoeg spasie en rante om te verken en ook 'n gemerkte bergfietsroete om te trap. Gaste kan laatmiddag na die heuwel stap of ry vir asemrowende uitsigte oor die sonsondergang.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ralf S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plaasverblyf wat ons nog ervaar het met egte Karoo skoonheid! Wonderlik en onvergeetlik!
Okt 2024
Eleanor H
Gesin met tieners
5.0
Traditional Karoo with luxurious touches. The most amazing place - beautifully appointed, comfortable, charming, with unexpected qualit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Sanet B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is nou Pure plaas! Ons het nie die genoeg woorde om dié unieke en wonderlike ervaring by Biesieslaagte Guest Farm te beskryf. Dit is nou pure plaa...
Sien meer
Sep 2024
Dave W
Saam met lewensmaat
5.0
Heavenly. Heavenly, excellent peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Johan H
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly in die ou plaashuis. Ons het baie lekker gebly. Frieda, die gasvrou, het ons verwelkom met tuisgebakte brood, konfyt, biskuit en sommer o...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Biesieslaagte Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8385cc303e3dd4f1624d568c2e2300bf53eabd013b6dd99ce9c94596430bf45d50981905445ad666a60ba41363f5134a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 Biesieslaagte Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.044960277963 21.89326047237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang