Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie Bosveld Lodge

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bietjie Bosveld Lodge is ’n privaat eiendom op ’n pragtige landskap in die Oudedorp-area, net 16 km vanaf Potchefstroom in die Noord-Wes. Hierdie lodge bied ’n pragtige uitsig oor die ongerepte bosveld. Bietjie Bosveld Lodge is die perfekte vakansieplek om te ontspan en weg te kom van die stadslewe af.

Gaste kan kies tussen selfsorgchalets, of die safaritent-chalets. Al die chalets is netjies en skoon en het al die nodige geriewe, soos badhanddoeke, gansveer-duvets, fyn linne en verskillende kussings. Daar is ’n oopplan-kombuis, sitarea, TV, braai-area en ’n stoep.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, boma-area waar gaste kan braai en veilige parkeerplek in.

Binne ’n 5 km-radius vanaf die lodge is daar ’n slaghuis, drankwinkel, kliniek, diensstasie en algemene handelaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Walter V
Saam met lewensmaat
5.0
I'm definitely going back this summer! I highly recommend Bietjie Bosveld Lodge. It's not far from Potchefstroom, and it truly feels as...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Loretta P
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf. Dankbaar vir ons verblyf by Nellie. Sy het ons opgradeer na 'n groter eenheid en ons is dankbaar. Ons sien uit om eendag weer by ...
Sien meer
Apr 2024
Maggie K
Gesin met tieners
5.0
Lekker en rustig. Baie lekker gebly, dankie.
Apr 2024
Jc (johan) G
Gesin met tieners
5.0
Onehlooflik lekker en rustig! Ongelooflik skoon netjies! Die diens was uitnemend en ek het ook hulp met my motor se battery ontvang.
Feb 2024
Riaan V
Gesin met tieners
5.0
Rustigheid homself. Rustigheid homself. As jy wil ontspan in die natuur. Kan Bietjie Bosveld vir seker aanbeveel.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Bietjie Bosveld Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 376, Oude Dorp, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyZmFjNjMxLWQ4NjctNDVmZC1iMTUwLWEyNjdkZDViMWJjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 171 5 1 5 Plot 376 Oude Dorp 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.583221433997 27.065986096859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang