Big Bay Beach Club Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java-laan, Langs Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Bay Beach Club Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in die Big Bay Beach Club-kompleks in Big Bay, oorkant die pad van die see af.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien toegerus. Daar is HD-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n putt-putt-baan en 'n tennisbaan wat gaste gerus kan gebruik. Die kompleks is ook net oorkant die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Guest House Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 177
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Java-laan, Langs Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Java-laan, Langs Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, 7441, Wes-Kaap