Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Skies Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie ligging, heerlike kamer met al die geriewe wat jy benodig. Gerieflik, goeie ligging, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het 1 aand oorgeslaap by Big Skies oppad Weskus toe. Ons het baie lekker gebly. Almal is vriendelik en gasvry. Alles was baie gemaklik en netjies en die ontbyt was fantasties. Almal is baie professioneel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker ontbyt, naby aan restaurante, see ens. Baie lekker, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mervin F
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Awesome, pleasant, heartwarming, amazing, a very good experience. Awesome is an understatement! The hosts made my family feel very welcome and at home from the moment we arrived until the day we left. The breakfast is amazing, the staff very well-mannered, and they provide excellent service. I would stay at Big Skies every time I go on holiday - this is my new home away from home. They gave us the best advice on which restaurants to visit and we weren't disappointed at all! I highly recommend Big Skies Guesthouse. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Big Skies Guesthouse
Thank you, Irene

Nelia W
1 nag
4.6
Okt 2024

Home away from home. Beautiful room. Absolutely perfect location. Yummy breakfast. I can't fault anything. If I may offer an idea: a charging station for devices, please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Professional, efficient and relaxed. Gracious and friendly hosts. Efficient and professional staff. The establishment has everything you need. It blows me away that they operate on honesty and trust - felt like family! Thank you, Irene and Kobus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hedwig L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend. Maklik on the kry en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Dit was 'n baie lekker paar dae, met vriendelike gasvryheid. 'n Baie netjiese gastehuis, met ruim kamers. Altyd baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Die ontbyt is 'n lekker belewenis terwyl mens uitkyk oor die berg en see. Loopafstand van die hoofstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isaac O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Uitstekend. Die verblyf was baie goed, goed geleë. Die gaste moet net ingelig word oor kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith R
Kort verblyf
4.0
Des 2023

Very well managed organisation. Greeting, room and breakfast were ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Irene
Big Skies Guesthouse
Thank you, Irene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 53, Gordonsbaai, 1740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2617a8eb244f3921f817ae185833466f26bf049a52dfe7dae779187c0e86ba1c404ab43917cd74c1b2d95313bc7947073dc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 53 Berg Street Gordon's Bay 1740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1596332 18.8705085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang