Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Sky Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Andre H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige cottages teen die hange van die berg met mooiste uitsig. Pragtig en goed toegeruste cottages teen die hange van die berg met pragtige uitsig. Baie rustige omgewing met goeie ligging naby verskeie besienswaardighede en oulike eetplekkies in en rondom die Breedekloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties asemrowend rustig! Fantasties gebly - cottage is puik ingeruim en versorg en baie mooi skoon en modern. Wat 'n heerlike wegbreek! Die stilte en saligheid en rus is werklik lekker en die uitsig is asemrowend. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik uitsig, rustige atmosfeer en privaat. Ons het baie lekker uitgerus, die vreedsame uitsig met die berge en die sonsondergang was hemels. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gaan ervaar vir jouself. Absoluut 'n stukkie hemel op aarde. Alles wat jy nodig het. Skoon, gerieflik en asemrowende uitsig. Kan vir niks meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

The experience was delightful. An experience on how to relax. Enjoyed the jest master!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very comfortable and pleasant. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker oornag, volgende keer sal ons langer bly! Verwagtige oortref! Ons het baie lekker gebly, die huis is ruim en bevat meer as wat ons verwag het. Dit is lekker stil en die stoep met die braaier is groot. Ons sal beslis terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Beautiful position with well equipped facilities. Enjoyed the stay - beautiful surrounds and accommodation very comfortable - also convenient to our wedding venue plus felt very safe. Found the host very helpful - Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christoff V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kon rustig die uitsig geniet en afskakel. Dit was 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Een aand wegbreek. Die ligging is fantasties. Dit kyk uit oor wingerde en berge en die natuurskoon is asemrowend. Die eenheid was baie skoon en het alles gehad wat ons kon nodig kry. Daar is 'n lieflike braaiplek wat lekker beskut was en ons kon tot laat buite sit. Ons beveel dit aan en sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elaina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Wolseley, Breedekloof, 6830, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bcd032041eedc6e281955f0f9b5855447cb7bd81fe70f6762c92959cbd18c19904099dc8ffb75841e2713c23c1cb53eb3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 R43 Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.431772621975 19.249260574579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang