Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Big Sky Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Ria D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was baie netjies, het alles in wat mens sou dink jy sal nodig kry. Graig was baie behulpsaam. Ek kan die plekkie hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lekker gebly en sal weer daar bly. Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Big Sky Studio
You are most welcome. Many thanks!

Elzaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Uitstekend! Ek wil baie dankie sê aan Big Sky Studio vir my verblyf tydens my man se operasie in Netcare hospitaal. Hulle was so vriendelik en het alles sommer vir my makliker gemaak. Dit is 'n pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies en alles wat jy nodig het was daar. Baie lekker gebly. Was goed toegerus met alles wat jy nodig het. Mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Gerieflik en geskik vir die ouer garde. Ons het 'n wonderlike tyd beleef by die Big Sky Studio Akkommodasie. Die eenheid is baie netjies en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die ligging is puik - ons het spesifiek iets gesoek naby die hospitaal om vir ons nuwe kleinkind te kom kuier, en die gastehuis se nabyheid was perfek vir ons behoeftes. Die beddens was uiters gemaklik en die stort was gerieflik vir ouer mense. Die personeel was ook uiters vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak en kan dit sterk aanbeveel aan ander reisigers wat 'n gemaklike en gerieflike verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Big Sky Studio
Thank you very much for the lovely review, Judy. We hope you come back and visit again. Kind regards, Craig & Jenny

Amy W
Kort verblyf
4.2
Nov 2024

Comfortable stay. Had a great stay at Big Sky Studio. Amenities were as described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Patrick L
Kort verblyf
3.2
Des 2024

Amazing. Just what I wanted and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Juané H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Neat, quiet and safe. Thank you for a lovely stay. Highly recommended for overnight accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Big Sky Studio
Dear Juane Thank you for the great review, you are most welcome to stay anytime. Kind regards Craig and Jenny

Hettie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Netjies en gerieflik. Vriendelike ontvangs, veilige en gerieflike verblyf. Billik geprys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Big Sky Studio
Thank you for your kind review. Come and stay again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carradale-singel 9, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6dc0eb82f6b99181dcf74dc7528fe8ae7a32dcf6f2d64fc450166360560d4cea077dc8a0336c6bc254eace5706c48413a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 9 Carradale Close Sunningdale 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808147600634 18.486558806746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789