Big Tree B&B en Gastehuis
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Big Tree Bed and Breakfast and Guest House is in Midrand, halfpad tussen Johannesburg en Pretoria geleë. Big Tree het 'n tennisbaan en 'n swembad vir gaste om te geniet.
Die kamers by Big Tree is almal ruim en verpersoonlik met hul eie unieke temas. Al ons kamers het wel DSTV, WI-Fi, Yskas, Koffiestasie ekstra vir jou gerief. Sommige kamers het wel 'n mikrogolfoond, wat gerieflik is vir langer verblyf.
Big Tree het veilige parkeerplek vir jou voertuie asook 'n tennisbaan en 'n swembad. Motorhuur, toere en bosbraaie kan op gaste se versoek gereël word. O.R Tambo is ongeveer 20 minute se ry vanaf die Big Tree, afhangend van die verkeer. Dit is ook net 3,5 km vanaf die Gautreinstasie en Gallagher Estate. Waterfall landgoed is naby met Mall of Africa so inkopies is uitgesorteer!!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
- Gaste dink Big Tree B&B en Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Glen Austin Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Allanstraat 42, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang