Biki-Biki Gasteverblyf
Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R345R225 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Biki-Biki Gasteverblyf is in die woonbuurt Wierda Park in Centurion geleë.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, maar hulle kan ook saam bespreek kan word.
Rus-n-Biki is 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n eetarea, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Prime Video en WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingangeen gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Bly-n-Biki en Dut-n-Biki het elk 'n driekwartbed, yskassie en 'n mikrogolfoond. Die gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet en 'n stort. Dut-n-Biki het ook 'n TV met Prime Video en WiFi. Een enkelbedmatras met linne kan op versoek vir 'n derde gas voorsien word.
Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n ketel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Biki-Biki Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng