Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biki-Biki Gasteverblyf

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R330 R215 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Biki-Biki Gasteverblyf is in die woonbuurt Wierda Park, Centurion geleë.

Verblyf word in 3 eenhede gebied wat ook saam bespreek kan word.

Rus-n-Biki bied 'n ruim gastekamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n eetarea, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Prime Video en Wi-Fi is beskikbaar. Die eenheid het privaat ingange en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Bly-n-Biki en Dut-n-Biki het elk 'n driekwartbed, yskassie en 'n mikrogolfoond. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet en stort. Dut-n-Biki het ook 'n TV met Prime Video en WiFi-toegang. Een enkelbedmatras met linne kan opsioneel vir 'n derde gas beskikbaar gestel word.

Elke eenheid het 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gertzen S
Besigheidsreis
5.0
Puik. Ja, vriendelik ontvang.
Mei 2024
Adriaan V
5.0
Uitstekend. Gasheer/gasvrou vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies en skoon.
Mei 2024
Jaco P
Besigheidsreis
5.0
Ekonomies en gasvry. Wonderlike skoon gasvrye behuising in die hartjie van Centurion. Hoogs aanbeveelbaar.
Mrt 2024
Melissa W
5.0
Dadelik welkom gevoel. Ek het baie lekker gebly. Dadelik welkom gevoel, mooi skoon en veilig gewees.
Jan 2024
Michelle C
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam. Amanda was wonderlik gewees, alles was gereed vir ons aankoms en die load shedding het ons glad nie gepla nie oor Biki-Biki inverter het da...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Biki-Biki Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R330
R 330 R 215
per nag (plek vir 1)
Vanaf R330
R 330 R 215
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswaelstraat 230, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2424dcda17f8414b94e88ab3dbdf2f4c27c6bcffd4376ee11d0eb823952e855c0df96a4b57fe4affec6ed6cb35217dcdc1f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R330 nouVanaf R215 per nag (plek vir 1) 48 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.857540504887 28.134762161875

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang