Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bingelela Restaurant and B&B

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
3.6
Nqobile Faith Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very good host and warmest welcome. Good stay and such a wonderful host. Food was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Oornag oase. Die restaurant is uit die boonste rakke. Slaapplek ook baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joss
Bingelela Restaurant and B&B
Dit was 'n groot plesier om julle by ons te ontvang. Hoop om julle in die toekoms weer te sien. Vriendelike groete, Bingelela Span

Hayley A
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Business travel - great accommodation, food and bar expensive. It was great, however the bar and food facilities were very expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joss
Bingelela Restaurant and B&B
Hi Hayley, Thank you for your stay, it is much appreciated. We will definitely reconsider our pricing structure. Regards, Joss

Danie Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2019

Was heerlik. Sal weer gaan. Sou graag wou hê die veiligheidsdeure moes werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dm V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Knus en gezellig. Bingelela is een rustig en gezellig plekje onder de bomen, de mensen zijn vriendelijk en behulpzaam, goed om weer naar terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2018

'n Uitstekende oornagbestemming met briljante restaurant en onthaalgeriewe met vriendelike bestuur en personeel, maar wat bederf is deur die slaapgeriewe aan ons toegewys wat swak uitgelê is en nie vir ouer mense geskik is nie. Die plek is maklik om te vind en die ontvangs vriendelik en professioneel. Die aanwysings na die slaapgeriewe wat ietwat onvoldoende. Die slaap rondawel (Nr.10) was skoon en netjies. Dit is egter vreemd ingerig met 'n trap wat na die bedvlak boontoe lei. Die badkamer is onder, asook die sitkamerarea en TV. Klein, maar heeltemaal goed vir die doel om te oornag. Die volgende is opgemerk: Badkamer en toilet onder met bed bo in nie ideaal nie, veral vir ouer mense. Ek is 71 jaar oud en my eggenote 69. Ek loop dikwels met 'n kierie. Die trap was 'n probleem - soveel so dat my vrou op die rusbank geslaap het. Die trap is is nie stewig en die relings baie laag. Trappe is steil en is nie eweredig nie met openings tussenin. My vrou ly aan hoogtevrees en kon nie die trap aandurf na 'n eerste probeerslag nie. Die reling aan die voet van die bed bo is te laag en naby die voetenent van die bed. Die vloer is ook ongelyk. Die relinghoogte is tussen knie en heuphoogte. Die kans vir oor val is groot - veral snags. Yskas is bo en ketel onder - dit maak nie sin. Ek stel voor dat die yskas onder geplaas word met 'n rak bo-oor vir die ketel en ander goedere. Die koppies en glase in 'n regop kassie op die in die hoek. Daar is geen rak om enige toiletware uit te pak in die badkamer nie. Wasbakprop se seel was afwesig. Ek vermoed dat die uitleg gefaal het as gevolg van die Jaccuzzi onder die trap wat die plek opgeneem het. Met respek wil ek noem dat die Jaccuzzi in my opinie heeltemaal oorbodig is in hierdie opset. Die restaurant en onspanningsarea is egter 'n heel ander storie. Dit is baie goed ingerig met al die nodige fasilliteite en skep 'n regte rustige vakansieatmosfeer. Die personeel was uiters bedagsaam en vriendelik en die musiek in my smaak - rustig. Aandete en ontbyt is flink bedien en was goed voorberei en smaaklik. Veral die vetkoekies met ontbyt was 'n aangename verrassing en heerlik. Ons sal maklik weer daar oornag op voorwaarde dat ons op grondvloer bly en slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joss
Bingelela Restaurant and B&B
Goeiedag Jan, Baie dankie vir u resensie en ondersteuning. Ek wil u graag net gerus stel dat ons wel ander chalets het met beddens op die grondvloer. Met u volgende bespreking, spesifiseer asseblief dat julle 'n grondvloer eenheid sal verkies. Ons trappe is stewig en wel baie veilig maar ons verstaan ten volle dat dit vir ouer mense nie altyd gerieflik is nie. Ons hoop om julle gou weer by ons te verwelkom.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Apr 2018

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel R
1 nag Saam met vriende
3.4
Okt 2018

Chalet en tuine baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang. Ons is vriendelik ontvang en die chalet was pragtig skoon en netjies. Ongelukkig was ons nie bewus daarvan dat die restaurant Sondae om 15:00 sluit nie en het geen kos saam geneem nie (was van plan om Sondagaand daar te eet). Gelukkig het ontvangs gereël dat daar gou vir ons 'n pizza gemaak word voor die kombuispersoneel loop. Alhoewel ons die enigste mense daar was, het ons nog steeds 'n goeie ontbyt die Maandagoggend ontvang. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Des 2018

'n Nagmerrie. Dit wat geadverteer word en dit wat gevind word, verskil hemelsbreed. Daar is 2 koppies in die rondawel, maar geen wasbak. Jy word verplig om dit in die badkamer te gaan was. Die profiel sê daar is gratis Wi-Fi, maar dit werk net in die kuier-area en nie by jou slaapplek nie. Geen borde - dus verplig hulle jou om ten duurste in hul restaurant te gaan eet. Nêrens op die profiel is daar enige aanduiding dat jy eintlik daar in die bosse slaap nie. Net die mooi foto's wat die plek aantreklik maak, word gewys. Toe ons daar was, het dit gereën. Toe ons by ons rondawel stop, moes ons in die modder uitklim. Geen stoep of plaveisel. Jou motor slaap onder die hoë bome - bloekom bome met baie droë takke. Hulle is gou om 'n bordjie aan jou uit te wys dat hul geen aanspreeklikheid neem vir enige skade nie, maar jy is verplig om jou voertuig onder daardie bome te parkeer, want die plek is so ingerig dat jy met jou motor tot teen die rondawel kan ry. As 'n tak breek tydens 'n erge storm en jou motor beskadig, is daar geen aanspreeklikheid aan hul kant nie. Uiters swak! Ons het in rondawel 9 gebly. Die stort/toilet deur se skuifslot is gebreek en kan nie van binne sluit nie. As jy dus die toilet gebruik, swaai die deur heeltyd oop. Gegewe al voorvermelde, het ons besluit om net een nag te oornag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Joss Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: NeedWood-plaas, Langs die R74, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa305207c68c4965e8f159e58fa811417da534064cbd595fec596f0a14e355b1e5a07affe8bb58f885e04e11a81aa233caaaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Farm NeedWood Off the R74 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7137799816 29.322670698166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang