Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Haven Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Bruce R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lovely place to stay. Nice and quiet and conveniently located. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik. Dit was heerlik, plek baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lovely! Lovely accommodation in a pretty and peaceful country setting. The bed was so comfortable. A place to return to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lené H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2025

Gemaklik, netjies, rustig met ruimte vir verbetering op detail. Ons het heerlik gebly. Die beddegoed en beddens was gemaklik en van goeie kwaliteit. Alhoewel daar vir ons gesê is dat handdoeke voorsien word, was die 1 handdoek per persoon vir ons ver te min vir 'n 5 dag periode en sal ek voorstel dat daar ten minste na dag 2 handdoeke geruil word. Die WiFi is beskikbaar, maar nie teen 'n vinniger spoed nie, so dit maak dit amper onmoontlik om iets op die TV te kan kyk en die kombuisie is goed beplan, maar kort 'n paar items soos braaikastrol ens. Ek sal ook dakventilators aanbeveel indien daar nie lugverkoelers is nie. Baie goeie potensiaal met plek vir verbetering, maar definitief nie 'n slegte ondervinding nie. Die omgewing is pragtig, mens voel die see briesie op die heuwel en hoor en sien die see. Ek sou wel aanbeveel dat bestuur so bietjie meer gesig wys.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Miranda M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Reasonable. It was okay. The decor is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ivan V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

What you see, is what you get. We truly enjoyed our stay at Bird Haven Guest House. Accommodation looked exactly as it was advertised in the photos. Quiet and calm surroundings. Centrally located to a number of swimming beaches. Will highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

'n Pragtige plek met baie potensiaal. Dit is baie netjies en skoon met alle geriewe. Daar is ruimte vir afronding en detail. Sigaretstompies het die braai-area vol gelê. Die WiFi was baie stadig, sodat die TV nie behoorlik kon funksioneer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Ongelooflik lekker. Dit was vir seker waarde vir geld. Baie gerieflik en pragtig toegerus. Gaan vir seker weer daar draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

It was great. It's a lovely stay and highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Conor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunrise-rylaan, Bird Haven Farms, 30 km vanaf Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74820b09965fc0bdbac10f1755bebc86f3ee46e1bfad7e9fab3996a059a546d3c6e3c5dbeba81d33a28542e7885de8668c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Sunrise Drive Bird Haven Farms 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.906501270921 28.030455707557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang