Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds Nest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rijk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker gebly, alles skoon en netjies. Baie lekker gebly, sal beslis weer gebruik maak van Birds Nest, waarde vir geld deur en deur. Gasvrou gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitta
Birds Nest
Dankie Rijk vir julle goeie resensie. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê!

Teresa E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Die plek is netjies met alles wat jy benodig. My seun het dit ook geniet. Dit was baie aangenaam om op die dek te kan sit en die mooi tuin te besigtig. Daar heers so 'n lekker atmosfeer van kalmte onder die bome. Alhoewel dit winter was, het ons fantastiese weer gehad. Beslis 'n plekkie vir jou as jy wil gaan stil raak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitta
Birds Nest
Dankie Teresa vir jou pragtige resensie. Waardeer! Julle is altyd welkom!

Isabel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend en baie goeie gasvryheid en vriendelik. Het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitta
Birds Nest
Isabel, dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Dankie vir jou hulp met die TV.

Jolandi O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

We enjoyed our stay very much! Can definitely recommend. The accommodation was just perfect for us. Had everything we needed and enabled us to park our vehicle safely and just relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitta
Birds Nest
Jolandi, julle was 'n blessing en 'n vreugde in my plek. Dankie vir jou besorgdheid!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kitta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-keeromstraat 38, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e8fc0e7fc8242e587623080efcab37e74343ce60eabf20e71c578f5b1af13d0a6d48c88185ba4367d852a63c99b7436711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 38 Cormorant Close Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079031470515 24.90770122209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang