Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird's Nest

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bird's Nest is in Stilbaai-Wes geleë en bied stil, gerieflike akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers vir die volgende kuiertjie aan die pragtige kusdorpie.

Dié verblyf het 2 goed-ingerigte selfsorgkamers elk met 'n koningingroote-bed en 'n en suite-badkamer. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 2 braai-areas met 'n lieflike uitsig oor Stilbaai. Daar is ook 'n binne-braai wat op versoek beskikbaar is tydens gure weer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige kamer, skoon, netjies. Aangename en vriendelike gasvrou. Uitstekende lieflike uitsig.
Okt 2024
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Wonderful stay, very friendly and efficient host who made us feel quite at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Hein T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Baie lekker gebly. Netjies en vriendelike gas.
Apr 2024
Nadia H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plek om te rus en dis goed vir die siel. Baie lekker gekuier. Lynette was baie behulpsaam en vriendelik.
Mrt 2024
Estelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Het 100% voldoen aan ons verwagtinge. Was opsoek na basiese, veilige en netjiese verblyf. Het 100% voldoen aan ons verwagtinge.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird's Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZTllZDIwLTJiZGMtNDA2NC1iOWFiLTJhZmY3YWEwYWJmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 10 Lourier Crescent Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382273749718 21.402654647827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang