Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdwood Boutique Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arcadia-straat 976, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birdwood Boutique Estate bied B&B- en selfsorgverblyf in Arcadia, Pretoria. Die gastehuis is 5 km van die middestad en ander geriewe en besienswaardighede af.

Verblyf is beskikbaar in 9 gastekamers, 8 selfsorg-kamers en 2 Garden Cottages. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en die selfsorg-eenhede het elk 1 of 2 privaat slaapkamers. Die meeste kamers het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n telefoon en ander luukshede.

Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n gastesitkamer, swembad en konferensiegeriewe wat gehuur kan word. 'n Wasgoeddiens teen 'n ekstra koste, 'n lughawe-pendeldiens en daguitstappies kan gereël word. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Birdwood Boutique Estate is naby 36 ambassades, winkels, restaurante, Hatfield Gautrein-stasie, die Universiteit van Pretoria, Loftus Versfeld en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Wat gaste dink
Desmond R
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie, baie lekker. Dankie.
Aug 2024
Rencia V
5.0
Baie ruim kamer. Die kamer was baie ruim en die kliëntediens was uitstekend.
Okt 2023
Waldo O
4.8
Die kamer was ruim en netjies, baie goeie ligging. Die diens was uitstekend en die bed en meubels was baie gemaklik. My enigste klagte is dat die WiFi...
Sien meer
Jun 2024
Suzanne S
4.6
Rustig en vredevol. Ek het my verblyf baie geniet. My kamer was ruim en gemaklik. Ontbyt was heerlik, en die mees aangename verrassing was Busi. Wat '...
Sien meer
Okt 2023
Jacob W
Saam met lewensmaat
4.0
Baie goed geleë, netjies en skoon. Goed vir net oornag. Stil, ten spyte van die ligging. Keurig maar bietjie verwaarloos. Die selfsorg-eenheid se toer...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Arcadia-straat 976, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Birdwood Boutique Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arcadia-straat 976, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd335d8080ee41d32f5ca86682ec474ccc4a562c5e75bd41bff78c279e96f2395c0ac0144b505319820f89257dd3b5b609c7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 976 Arcadia Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.748018544826 28.229196550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang