Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bishop's Pen

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bishop's Pen is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se perseel in die hartjie van Plettenbergbaai geleë is en het 'n privaat patio asook 'n aparte ingang en onderdakparkeerplek.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n kamerstort en 'n wasbak asook 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, waarvan 1 verhewe is, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is die onderdakstoep met buitemeubels, 'n Weber-braai en 'n sprankelende swembad waarvan gaste gebruik kan maak. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf die strand asook kruidenierswinkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and relaxing. Absolutely nice place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Melissa M
Saam met vriende
5.0
Fantasiese naweek saam vriende. Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel. Die kombuis het alles wat 'n mens nodig het. Rustige omgewing en alle ger...
Sien meer
Sep 2024
Helen H
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. The place was perfect, but I recommend that the cupboards be aired as there was a strong smell of damp when opened.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Wilma T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Was heerlik en die gasheer was baie vriendelik.
Jul 2024
Lelani V
5.0
Regtig lekker om daar te bly. Veilig. Naby aan alles, en het alles gehad wat nodig is. Dit was regtig lekker om daar te bly. Alles was netjies. Daar w...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bishop's Pen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63d022de5f123470d47ed8755750e6383b7a2febc302865005fdf2aed602470b4baec94b2a3dc7b8beb89e4cbb9e4bc4255e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 27 Pendeen Crescent Upper Robberg 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.066329689744 23.365505716147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang