Blaauwberg House
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: General Janssens-straat 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 149R3 319 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blaauwberg House is 'n selfsorg-vakansiehuis wat die volmaakte strandvakansie aan gesinne bied. Die huis is ruim en het 'n lekker, verwelkomende atmosfeer. Dit is ook só geleë dat dit 'n luilekker strand-leefstyl aanmoedig.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea, 'n TV-kamer, sonkamer en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer, wat na die see front, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer front ook na die see en het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer kyk uit op die straat en het 2 enkelbeddens. Die kamers is ruim en die 2 slaapkamers wat na die see front bied albei toegang tot 'n dekarea deur die skuifdeure met 'n uitsig oor die see. Die tweede badkamer het ook 'n stort en 'n bad.
Die kombuis, wat onlangs oorgedoen is, is toegerus met 'n oond en 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en meer. Die sitkamer het 'n see-uitsig en 'n privaat uitgang wat vars lug in die kamer laat instroom. Die eetarea is 'n paar trappies van die sitkamer af en het sitplek vir 8 gaste. Die klein TV-kamer het 'n grootskerm-TV en 'n DStv-koppelpunt, asook 'n DVD-speler.
Gaste kan op die patio, wat wye see-uitsigte bied, ontspan, die sonskyn en asemrowende sonsondergange geniet en braai. Die perseel het 'n veilige dubbel-garage met 'n afstandbeheerde deur en bied direkte toegang tot die huis.
As dit strand, son en see is waarna jy op soek is, dan het jy die perfekte vakansiehuis, net 'n kort stappie vanaf die strand en die lieflike restaurant, Ons Huisie, gevind.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- General Janssens-straat 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blaauwberg House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: General Janssens-straat 12, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang