Deluxe stays
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. George's Mall 6, Foreshore, Kaapstad, 0800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deluxe stays, in die hartjie van die Foreshore, Kaapstad, bied 'n smaakvolle woonstel wat 'n ideale opsie vir besigheidsreisigers is omdat dit so naby aan die sakekern is.
Die knus oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n slim-TV en gratis WiFi in die woonstel.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike sitarea, werkareas, sowel as eetarea met 'n TV. Hierdie eetarea lei na 'n stoep op die dak met sitplek en 'n uitsig oor die stad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kwena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- St. George's Mall 6, Foreshore, Kaapstad, 0800, Wes-Kaap
- Gaste dink Deluxe stays het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: St. George's Mall 6, Foreshore, Kaapstad, 0800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang