6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hole-in-the-Wall Drive, Mgxotjeni, 5080, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Black Rock Accommodation is naby die Hole in the Wall in die Oos-Kaap geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek of ontspannende vakansie met 'n pragtige see-uitsig.
Die eenheid bied slaapplek vaan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelmatras. Die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelmatras in die tweede slaapkamer en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis in wat met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.
Ander geriewe sluit WiFi, TV, veilige parkeerplek en 'n buitesitarea met braaigeriewe in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voëlkyk, perdry en visvang in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hole-in-the-Wall Drive, Mgxotjeni, 5080, Oos-Kaap
- Gaste dink Black Rock Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hole-in-the-Wall Drive, Mgxotjeni, 5080, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang