Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Rock Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Debbie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely awesome and relaxing. The place is well maintained, clean and beautiful. Beautiful place and beautiful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie aangename plekkie en uiters goeie ligging en waarde vir geld. Wat 'n aangename verrassing. Die beste ligging op die strand, netjiese akkommodasie en veilig en rustig. Gee geskree of geraas nie. Ons gaan beslis weer terug soontoe en vat sommer die hele familie saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faith N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It was a peaceful and tranquil place for us. That enabled us to relax. We checked in quite late but the host still welcomed us with so much warmth and kindness. It's a home away from home, with amazing views. Above all, it was super clean and I loved it. Would definitely be coming back here again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig, rustig, netjies, net wat jy soek. Dit was kort maar dit was heerlik! Die plek is pragtig, skoon en netjies en die gasheer en gasvrou is uitmuntend! Dankie julle is baie aangename mense en julle plek is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal definitief weer na Black Rock Haven toe wil gaan! Dit was absoluut heerlik, baie goed geleë, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dit was veilig, kon strand toe loop. Inkopie geleenthede naby genoeg om gou soontoe te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sahann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker, mooi, rustig. Amazing! Baie netjies en pragtig. Mooi erf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sahann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing, beautiful. Baie lekker! Awesome place. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Heerlik rustig. Die woonstel is baie netjies met alles wat ons nodig gehad het. Lekker ligging by die see en stapafstand van eetplekkies! Dankie vir die ekstra energie-sakkies wat ons nodig gehad het na 'n lang rit op ons fietse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christien B
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Baie goed ingerig, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n heerlike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Guy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock House, Einde van Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60de906ff2025d41dd23517049206ff8d2548b9a8fbb98dc8619ddba6154219ca8d4b1a26c0e3d98621a68db6baff7342fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Black Rock House End of Link Road, Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.269349886101 30.76251996263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang