Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blackwaters River Lodge

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blackwaters River Lodge is 'n plattelandse lodge wat op die oewer van die Goukamma-rivier geleë is, omring deur inheemse woude. Hierdie magiese stukkie paradys is sentraal en gerieflik geleë op die N2 tussen die oulike dorpies Knysna en Sedgefield; en is minder as 10 km weg van Buffelsbaai, een van Suid-Afrika se Blouvlagstrande.

Verblyf is beskikbaar in 19 gastesuites wat 2 volwassenes kan akkommodeer en elkeen is individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n elektriese kombers, 'n verwarmer en plafonwaaier, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Blackwaters River Lodge bied doendinge en geriewe soos 'n Par 3-gholfbaan, kanovaart en staan-roei op die rivier. Varsgemaakte maaltye kan in die Earth & Fire Eetfasiliteit geniet word. Ander dinge om te geniet is rivierpieknieks en wynproeë; en die area is 'n paradys vir voëlliefhebbers, waar jy die Knysna-turaco in sy natuurlike omgewing kan ervaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nortier G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, kalm, gerieflik en die ligging is perfek. Die kliëntediens was baie vriendelik. Ek het 'n versoek in gestuur en hul het meer as my verwagti...
Sien meer
Feb 2023
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike en rustige paar dae. As jy 'n stil en rustige vakansie of paar dae uit die stad se gewoel wil hê, dan is Blackwaters die plek om heen te gaan...
Sien meer
Dec 2022
Herman K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker opsie vir 'n gesin. Baie lekker aktiwiteite vir die hele gesin. Ons kinders het hulle behoorlik geniet met die kanos, gholf, swem. Naby genoeg ...
Sien meer
Jan 2022
Keagen V
Saam met lewensmaat
4.8
Peaceful and fun. We enjoyed the canoeing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mar 2023
Albert A
4.0
Lots to do on premises. The people are friendly and service is good. Lots to do on the premises and beautiful area. Very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Dec 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blackwaters River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: BlackWater, Goukama-vallei, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNmI4YWRiLTQzOGUtNDhmZi1iYTQxLTE2NWE5YWQ3Nzk0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 BlackWater Goukama Valley 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.029437938022 22.938648462296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang