Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blessed @ Ten76

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Louwda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sou graag langer wou bly! Baie lekker gebly. Alles wat nodig is, is daar. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Dankie, bly julle het die kuier geniet.

Nicolene L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die beste plek om te gaan ontspan en weg te kom van die besige stad. Ons het baie lekker gebly, die huis is netjies en volledig toegerus. Lizette en Leo is fantasties, gaan uit hul pad uit om seker te maak jy kuier lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Nicolene, Ons is baie bly jul het die kuier geniet. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms. Groete Lizette en Leo

Johanette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

As jy wil rus, is Witsand 'n ideale plek om te wees. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Blessed @ Ten76
Altyd lekker as ons gaste die kuier geniet.

Corita V
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2024

Die huis het 'n heerlike, ontspanne atmosfeer ─ groot potensiaal. Daar was 'n paar goed wat my nie beïndruk het nie. Ek het nie geweet wie die agent was nie en het teen Saterdag die eienaar gekontak, sy is die agent. Sy was nie beïndruk nie en ek nog minder (ek was self 'n agent, plase, huise verkoop en selfs verhurings soos langtermyn en vakansie gedoen. Glo my, ek wéét wat 'n suksesvolle agent is en wat gedoen moet word. ) Die huis, badkamers veral, was vuil, beddens lyk of daar reeds in geslaap is, nie genoeg toiletpapier nie, 'n dag s'n het gekort, cappuccino-sakkie (met koffie in) uit drom gehaal en vir ons reggesit (ek het dit weer weggesmyt), vriende van my was daar, toevallig is hul familie eers Sondagoggend 11:00 uit daardie spesifieke huis uit, ons was net na half 3 daar, glo my die huis is nie skoon gemaak nie, onmoontlik om al daardie beddegoed te was, stryk, oor te trek tot half 3, moddervoetspore vanaf ingang tot by kamers. Ek was self 'n agent, ek wéét hoe verhurings werk. Ek voel dit was regtig swak organisasie, koördinering en samewerking. Te veel moeite vir agent om iets wat agtergebly het, in die hoofstraat van Witsand af te gee. Dit alles het my op my tande laat kners. Ek het foto's van die vuilheid geneem, veral die badkamers, dis nie skoongemaak nie. Die huis leen hom tot ongelooflike potensiaal, maar dit word uiters swak bemark en hanteer. Selfs die gras en agterplaas lyk vieslik. Dit is 'n ruim huis, met die meeste goed in wat 'n mens sou nodig kry. Dit kan fantastiese vakansieverblyf, teen 'n heelwat hoër tarief wees, maar dan moet die onderskeie rolspelers hul werk beter doen.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R1 743
R1 743 R1 569
per nag, vir 7 mense
Vanaf R1 743
R1 743 R1 569
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1076, Breedezicht, Port Beaufort, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a897deb7aca8bba186f9d8d24fd3b8760f91e0ce65fe6fd946ed738890eb870011b94609d13f5abba02615fe525be5624c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 743 nouVanaf R1 569 per nag, vir 7 mense 4 5 1 5 1076 San Sebastian Drive Breedezicht 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.394013755579 20.822982346534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang