Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blinkwater 20

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 116, Blinkwater 20, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Blinkwater 20 is 'n ruim selfsorgeenheid in 'n strandwoonstelgebou net 30 meter van die see in Kusweg Strand. Woonstel is baie sentraal geleë binne loopafstand na gewilde restaurante en winkels.

Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek aan 4 gaste. Die woonstel het 2 groot slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninginsgrootebed en 'n enkelbed. Uit beide slaapkamers is deure na 'n toegeboude balkon met groot glas skuif vensters met pragtige berg uitsig. Lekker sonstoep veral in wintermaande. Beide slaapkamers het ook onbelemmerde berg uitsig. Die badkamer het 'n losstaandestort, bad, wasbak en toilet.

Die hoofleefarea bestaan uit 'n oopplan leefarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is vir gaste tuisgebakte beskuit, melk, koffie, tee en suiker beskikbaar. Gaste wat langer as 5dae bly kry bottel Vonkelwyn. Sjokolade is in kamer vir gaate.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n smart-TV met Netflix en DStv . WiFi is ook beskikbaar. Die oopplan leefareas het volledige see uitsig met skuifdeure wat lei na 'n balkon. Verder is daar veilige parkeerplek onderdak. Daar is braaigeriewe en wasmasjien beskikbaar bo op die dak van woonstel gebou. Woonstel is op 2de vloer en trappe verleen towgang tot woonstel, ongelukkig geen hysbak nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inez Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 116, Blinkwater 20, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blinkwater 20 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 116, Blinkwater 20, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f6f59862fa59a148c36c32a95f251ff7137f2b1e79a57d5e37af4f2c7c75117c66b77a4bf86e4ad539d3c568a8bfca74645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 116 Beach Road Blinkwater 20 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115070253991 18.823214162566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang