Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bollinger Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bollinger Guesthouse is in 'n stil area in Glen Barrie geleë met berg- en woud-uitsigte. Daar is 2 en suite-kamers waaruit gaste kan kies.

Albei slaapkamers is smaakvol versier en het hul eie en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging/verwarmer, 'n internetverbinding en 'n slim-TV met Netflix in.

'n Omskakelaar is geïnstalleer om te help tydens beurtkrag en albei kamers lei na die terras waar daar 'n espressomasjien, tee, mikrogolfoond en yskas beskikbaar is.

Bespreek gerus 'n welstandsessie by ons terras-jacuzzi teen 'n ekstra fooi. Gaste het toegang tot die sonkrag-swembad.

Die Bollinger Gastehuis maak 'n uitstekende basis om die Tuinroete te verken, wat bekend is vir sy natuurskoon, fynbos, lang sandstrande en van die beste gholfbane in die wêreld. Veilige parkeerplek word op die perseel gebied. Buite balke word geïnstalleer wat snags geaktiveer word en gekoppel word aan gewapende reaksie vir ekstra sekuriteit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bollinger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd0f1940d4047371b182435d70f9cd589f210f85882212835a91368ca596506babd34d6229564f6b02bcb2cef2b9c0541768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 38 Barrie Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942571184836 22.454884711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang