Blombos Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blombos Selfsorg is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die skilderagtige kusdorpie Bettysbaai. Hierdie knus toevlugsoord is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-woonstel het 'n gemaklike stoel en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Buite is daar 'n stoep met 'n sitarea waar gaste agteroor kan sit, ontspan en 'n vleisie in die ketelbraai kan gaarmaak. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Bettysbaai en sy omgewing bied 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede om te besoek en sluit die Stoneypoint-pikkewynkolonie, Harold Porter Botaniese Tuin, pragtige strande, staproetes, winkels en restaurante in. Buitelug-entoesiaste kan gaan draf, fietsry, visvang en watersport beoefen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lenie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Blombos Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap