Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunflower Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
DRUCILLA W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2022

It was relaxing, tranquil, safe, real value for money. We had a really relaxing time at Blommekloof. Our fur baby was with us and he could run around the premises without us worrying as the cottage is fenced, that was really nice. I have been to quite a few self-catering accommodations, and this is the first time I came to a kitchen that had everything you could think of you would need on your holiday, even a kitchen scale was in the cupboard. I would like to recommend that maybe a pool be installed for the summer months and maybe a rowing boat or canoe the guest can use as there is not much for teenagers to do but overall the accommodation is value for money and we would definitely be returning. Thanks to Ali for being a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gekuier. Heeltyd gereen en die toegangs pad was effe verspoel. Plaas self goed toegerus en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie lekker. Rustig en stil. Kan lekker afskakel en Ali is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ali
Sunflower Cottage
Thank you Shaun. Really appreciate the feedback! Hope to see you soon.

Ben O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2020

Baie mooi omgewing en pragtige klein plasie. Ons het ons tyd by Blommekloof geniet, veral die verskeidenheid van plantegroei en tuin. Speelplek vir kinders. Mooi damme, die bass wou ongelukkig nie byt nie. Die kaggel trek nie goed nie en kan die hele huis vol rook maak, wees versigtig. Die kinders het die plaasdiere baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ali
Sunflower Cottage
Dear Ben, Thank you so much for the kind words ! I am very sorry that the Bass were not behaving! But more sorry about the fireplace - thank you for highlighting that for us. We replaced it over the Covid period and had not had many guests so we didn't have feedback. I shall chat to Claude and see if there is something he can do to prevent this happening again. Hope to see you again sometime. With warm regards xoxo Ali

Ri-ellen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Baie rustige en stil omgewing. Die Sunflower Cottage is 'n pragtige ruim plekkie vir 4 mense. Die plaasvars eiers was 'n lekker bederf gewees. Die stoep is omring deur bome en plantegroei so maak dit baie privaat. Die kothuis het als wat mens nodig het. Die plaasdiere se geluide is ook wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie rustig en die hope vuurmaakhout was 'n wenner! Ons het baie lekker gebly. Het heeltyd vuur gemaak, atmosfeer was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2019

Dit was n skoon, rustig en ver beter as die foto's aanlyn. Waarder vir geld, skoon, netjies, goed ingerig. Die area is great, naby genoeg aan alles en afgesonder genoeg om weg te kom van stad se rush en lawaai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Wonderlik, lekker, rustig, herlaai-jou-batterye-plek. In teenstelling met 'n vorige resensie "Die stilte raas" sou ons dit eerder so wou stel: Die stilte voed die siel en binneste, die stilte is heerlik, die omgewing pragtig, die woonplek skoon en het alles wat nodig is in plek, gasvrye ontvangs. Een goeie woord wat alles kan saamvat "wonderlik" as jy moeg is vir die lewe in die stad (of dorp), pak jou tassie en kom geniet die mooi van die natuur en vergryp jou aan die rustigheid en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Lekker stil en rustige wegbreekplek met geen TV of selfoonseine om die vrede te versteur nie. My dorpshondjie het lekker gekuier tussen al die plaasdiere wat sy vir die eerste keer ontmoet het. Ons kon lekker stap, visvang en rustig kuier deur boek te lees en saans om die kampvuur te kuier. Die diens was puik en die huisie se binneviersiering is uitstekend en dra by tot 'n algehele genotvolle rustyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ali
Sunflower Cottage
Thank you so much for the kind words, I'll pass them onto Claude, as he will be thrilled. It is lovely that you enjoyed yourself so much, and hopefully we'll see you again real soon. Ali and Claude

Malanie O
Kort verblyf
4.8
Des 2018

Rustige plaaslewe. Terug na die basiese. Dis was heerlik om weg te kom van die stad se geraas. Geen TV, geen selfoon en geen internet-opvangs nie. As jy wil wegkom van dit alles, is dit die regte plek vir jou. My kinders het die speel op die plaas verskriklik geniet. Hulle was tot in die hoenderhok. Die kinders het ook lekker met die paddas na die reën gespeel. Met ons aankoms het ons eiers ontvang. Dankie Claude en Ali. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ali
Sunflower Cottage
Thank you so much for the kind words. I love it that your children had such fun and could just be kids. I hope to see you again soon to recharge your batteries. Warm regards, Ali and Claude.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukloof Hamlet, Ruiterbos, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOvUsAvfTVYJVzOb6uq0lpRrlyWfzGUePVCQP6U0RkSBKnAJb4J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Leeukloof Hamlet Ruiterbos 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.945049867726 22.063638139585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang