Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blommenberg Guest House

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blommenberg Guest House bied B&B- en selfsorg-verblyf in Clanwilliam in die noordelike Sederberg. Dié gastehuis is in die Goue Vallei van die OIifantsrivier en die Atlantiese oseaan us net 60 km wes en die Sederberg direk oos. Clanwilliam is 'n klein, bekoorlike en stil dorp wat omring is deur wingerde, sitrus-boorde en rooibos-lande.

Blommenberg Guest House is die ideale stopplek vir gaste wat die Sederberge en Weskus wil verken, sakereisigers, reisigers op pad na Namibië, hengelaars, boot-liefhebbers, voetslaners en voëlkykers.

Verblyf is beskikbaar in 2-Enkelbed- en Dubbelkamers, asook Gesinskamers en kamers wat geskik is vir selfsorg. Elke kamer is stil, veilig en ruim. Elke kamer het toegang tot WiFi, lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse in die winter, 'n yskas met drankies en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar kan daagliks 'n heerlike ontbyt in die eetkamer geniet word. Die gashere hou daarvan om te kook en reël graag vooraf etes vir 6 of meer indien dit vooraf gereël is.

Gaste is welkom om van die buite- en onderdak-braaigeriewe, swembad en tuin gebruik te maak. 'n Wasgoeddiens kan ook gereël word. Parkeerplekke in die skaduwee word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ashley D
5.0
Dit was die heerlikste kuier wat ek al gehad het. Baie aangenaam gewees. Die host was baie aangenaam.
Mrt 2025
Gideon V
Besigheidsreis
5.0
Vriendelike en gasvrye bestuur. Baie gasvry met ontbyt bederf.
Jan 2025
Jan M
Saam met lewensmaat
5.0
Een rustig gelegen plaats. Goede verzorging. Vriendelijke gastvrouw. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gerhard S
Saam met lewensmaat
4.8
Blommenberg gerieflik geleë, perseel en kamers netjies en skoon, puik diens ontvang. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese kamer en perseel. Vrien...
Sien meer
Feb 2025
Marianna S
4.6
Verblyf was aangenaam. Uitstekende ontbyt, en vinnige internet. Die gastehuis is baie goed geleë vir besigheid of oornag vir reisigers.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nefie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blommenberg Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graafwaterweg 1, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc21937e0232ee68e256c594b7ba2eea14e83d59f2abe85bb620971d9b800a8c1c6cbddb30b8548e4b1f79d98f64415e4247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 1 Graafwater Road Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174443279319 18.886664807796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang