Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blooming Nice Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir Blooming Nice Stay
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chanine N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanine N

Ons kuiertjie was kort maar lieflik! Ek sal dit beslis aanbeveel.

Die gasheer was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was presies wat ons nodig gehad het. Alles was geseël en vars. Silwerskoon suite, lieflike kombuis met alles wat jy nodig sal hê vir 'n paar dae se kosmaak. Goeie restaurant binne loopafstand. Fantasties geleë by garages in 'n stil woonbuurt.

Danie F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Heerlike oornag verblyf.

Baie lekker gebly by Blooming nice stay. Alles wat 'n mens nodig het, presies wat die naam sê!

Elsie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie C

Hartlik en vriendelik.

Baie lekker gewees! Aangenaam.

Lindie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Fantasties.

'n aangename gasheer en sy plek is netjies, skoon en gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het en heerlike vars beskuit en eetgoed. Ek beveel Blooming Nice enige tyd aan.

Hannes D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Aangenaam vir aand oppad na bestemming.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies met vriendelike gasheer.

Johan G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Sal weer daar gaan oorbly.

Sou graag 'n koppie tee wou drink. Nie gewone tee of rooibos was beskikbaar nie.

Elretha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elretha H

Besonders.

Baie vriendelike diens. Baie skoon en netjiese plek.

Maggie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie P

Vriendelik, gasvry, skoon en netjies.

Baie lekker gebly en gasvryheid was goed.

Olga T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga T

Exquisite.

Breathtaking, quiet, and peaceful.

Michael F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F

We had a wondefful stay and will definitely not hesitate to use the establishmnet again.

Friendly host, clean and safe environment.

Aj S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende waarde-vir-geld oornagverblyf. Eenheid is lekker skoon en netjies. Alle nodige sepies ens. was daar. Lekker genoegsame koue ontbyt. Oom Johnny is 'n uitstekende gasheer. Sal beslis aanbeveel, asook self weer kom kuier as ons in die area moet oorslaap.

Elsie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie M

Oornag

Vriendelike ontvangs gehad deur Johnny die eienaar. Skoon en netjies. Heerlike beskuit en ontbyt gehad. Presies soos geadverteer. Sal enige tyd weer daar oornag.

Linda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Gasvryheid ervaar. Heerlike ligte ontbyt met die rooiste appels en tuisgebakte muffins en beskuit.

Huis weg van huis gevoel.

Philip F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Baie vriendelik. Baie netjies.

Baie lekker geslaap. Bed van 'n hoë hehalte.

Lindè C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindè C

Vriendelike ontvangs, stil en rustig. Kon goed uitrus vir die volgende dag se reis verder.

Dit is 'n sentrale oorslaapplek tussen Gauteng en Kwazulu-Natal. Dit is glad nie so rumoerig en besig soos by ander oorslaap plekke nie.

Ben B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

This was a blooming nice place to stay. Thank you Johnny for the friendly service.

The place was clean. Johnny is very friendly. The breakfast was lovely. Will recommend this overnight stay to anybody travelling.

David M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

Baie aangenaam en tuis.

Goeie woonstel met alles wat nodig is en nog 'n koue ontbyt ook.

Ina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina V

Kan die plek aanbeveel.

Persoonlike ontvangs deur eienaar met aankoms! Ontbyt is gerieflik, indien mens weer vroeg jou reis wil hervat die volgende oggend.

Philip F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Uitstaande.

Ons het ons verblyf werklik geniet.

Mara S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Ekstras maak dit die moeite werd.

Johnny was super vriendelik. Die koue ontbyt items soos joghurt, muesli, vrugte en muffins was 'n heerlike ekstra. Die eenheid het egter 'n diep skoonmaak nodig! Veral die stort en die kombuiskaste binne. Die matjies by die bed moet ook gewas word.

Schalk J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk J

Ons het lekker gebly.

Lekker gebly. Naby aan die hoofpad. Dit was voldoende vir die een aand wat ons oorgeslaap het.

Louise D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louise D

Baie onveilig.

Die eienaar het geensins 'n poging aangewend om te kommunikeer met ons die hele dag voor aankoms nie. Ons moes met aankoms hoop dat ons blyplek het en het voor die hek gesit en wag. Die eienaar se 3 honde onder andere 'n Pitbull het ons baie onveilig laat voel en die eienaar het gesê ons moet ons hondjies buite op die sypaadjie hul besigheid laat doen. After in die erf is gesê is ook 'n boerboel. Beveel geen persoon met kinders of ander diere aan om soontoe te gaan nie. Die warmkomberse is 'n pluspunt. Die eienaar het vreeslik gerumoer met harde musiek en sy TV stel was so hard ons kon als hoor.

Blooming Nice Stay se terugvoer

Die eerste negatiewe kommentaar sedert die begin twee jaar gelede. Kan seker nie almal altyd tevrede stel nie. Jammer vir die ongerief.

Blooming Nice Stay
Elize L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Beste verblyf in Harrismith.

Die verblyf was skoon en netjies. Ek sal vir seker weer daar oor slaap op pad Suidkus van KZN toe.

Rome M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rome M

Wonderlik en rustig.

Wat 'n wonderlike en rustige plekkie om te rus na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer by hulle kuier.

Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Very, very nice little place.

It is situated close to the N3 and the owner is very friendly. The place is comfortable, and neat.

Martin S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Far better than average.

Unexpected luxuries, friendly host, safe environment, well situated.

Carla J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla J

Baie aangenaam.

Alles wat nodig is is daar. Plus eienaar was daar om ons te verwelkom en af te sien. Rusige buurt en baie veilig gevoel.

Kathy L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy L

Excellent service. Friendly, caring and warm welcome.

Made us very welcome. Lovely, warm room when we arrived on a cold evening. Heater was already on, as well as electric blanket! Spoilt with lovely fruit, yogurt, muffins and home made rusks! Would strongly recommend the place to family and friends! Thank you!

Lillian B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian B

Baie netjies en was heerlik om daar te wees.

Vriendelike mense en goeie diens.

Stroebel N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stroebel N

Wonderful.

Very nice and good place to stay or overnight.

Merle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle M

Home from home.

The cost was affordable for us as pensioners. The electric blanket was what we are used to, as we have one on our bed at home. When we arrived we enjoyed a lovely muffin and tea. And the absolute plus was the availability of a cold breakfast. So, after getting ready to leave we did not have to rush to find a place to go have breakfast. The owner was available at all times and a more pleasant host will be hard to find.

Natasha L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Perfekte oornag-blyplek. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Het die ontbyt geniet. Sal definitief aanbeveel.

Het die oornag geniet op pad na ons vakansiebestemming. Alles was netjies en puik gewees. Enigste voorstel sal wees om die stortkop te vervang, die water spuit in klein straaltjies in alle rigtings. Verder was alle geriewe baie skoon en ons het tuis gevoel.

Magda H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Heerlik, gasvry, rustig, veilig. Waarde vir geld.

Moet nie daar gaan kuier nie, want jy wil verseker nie daar weggaan nie. Eienaar is so gasvry en als perfek en in plek. Rustig, stil, veilig en voorwaar elke sent werd. Baie dankie vir die ontbyt en bederfies. Sal verseker weer daar tuisgaan.

Sarel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M

Baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang, die eenheid was mooi skoon en ruim. Als wat ons nodig gehad het was daar.

Wandie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandie G

Baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Plek is baie netjies en skoon gewees.

Willie T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Goed, sal weer gebruik as oornag plek.

Die plek is goed geleë en het dit maklik gevind. Skoon en daar is alles wat jy nodig het.

Lilian N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilian N

Pleasant.

The owner was very friendly when he checked us in and accepted a late check-in too. Conveniently situated near the N3 and N5. Comfortable and neat unit. Unfortunately the dogs barked a lot which caused a disruptive night's sleep.

San-mari K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari K

Die kamer/eenheid is baie mooi en netjies binne.

Moenie dat die buitekant jou afskrik nie.

Adrie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie O

Gesellig, skoon en netjies.

Gasheer was baie vriendelik en gasvry. Ons sal oornag aanbeveel. Net min privaatheid.

Johan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Oornag op pad see toe.

Ons het een nag oornag, dit was ok.

Elsabe V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe V

Teleurstellend.

Erf vuil en onversorg. Honde en honde se gemors oral. Eenheid se mure dop af. Stof oral op vloer, net bolangs skoon. Gordyne val uitmekaar. Geen privaatheid.

Frans V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Gasvry en vriendelik

Ongelooflike, oulike en vriendelike mense. Het spesiaal vir ons dogtertjie 'n bedjie ingedra en die elektriese kombers was aan, dit was koud! Alhoewel ons net 1 nag oorgeslaap het, was alles wat ons nodig gehad het daar en die muffins en selfhelpontbyt was so welkom. Baie dankie.

Blooming Nice Stay se terugvoer

Hi Frans,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer. Dankie ook dat julle Blooming Nice Stay gekies het om oor te bly.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Cheryl

Blooming Nice Stay
Errol K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol K

Nice and clean.

Was a nice touch to have cold breakfast included in the price.

Blooming Nice Stay se terugvoer

Hi Errol,
Thank you so much for the kind words, it was such a pleasure hosting you.
Hope to see you soon.
Blooming Nice Stay greetings
Cheryl

Blooming Nice Stay
Danie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Uitstekende verblyf.

Goeie ligging. Ruim netjiese kamer met geriewe. Vriendelike ontvangs.

Blooming Nice Stay se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Blooming Nice Stay
Wynand B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Beslis die geld werd.

Blooming Nice Stay was een van die goedkoopste opsies, maar een van die beste plekke waar ons al geslaap het. Die plek was super skoon en alles het lekker geruik - handdoeke, beddegoed ens. Daar was ook baie ekstras, soos beskuit, jogurt, muesli, muffins ,ens. Die plek was ook lekker ruim en baie modern. Sal Blooming Nice Stay enige dag aanbeveel.

Blooming Nice Stay se terugvoer

Wynand,
Baie dankie dat julle Blooming Nice Stay gekies het om oor te slaap. Dit was so 'n groot plesier om julle hier te he. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Dankie ook vir die goeie review waardeer dit baie!
Groete
Cheryl

Blooming Nice Stay
Trudie W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie W

'n Baie oulike plekkie vir oornag gewees.

Hy kan dalk net 'n matjie voor die beddens sit, want die vloer is bitterkoud as mens aantrek. Andersins baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bynastraat 2, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8201f9c1fd3f8c0f03124b190e05758c4cfc54b771e366a98c8e30abab180d6e55cd832e4099bc26a88d718e89fbd6fc29d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 2 Byna Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.28348 29.13368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang