Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 108

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 108, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 820 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Blouberg Heights 108 spog met 'n panoramiese see-uitsig en is 'n sjiek en stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die Moederstad se kus.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en daar is 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea spog met groot skuifvensters. Die kompleks is naby Bloubergstrand, verskeie strandfrontrestaurante, kroeë, winkels en nagklubs.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 746

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 108, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Heights 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Blouberg Heights 108, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d6042fd0ac76c8ddef142b137bbad36264e41f95fbeb6b9ed225f566b83f092efacc56ab5ac059c26c1a0772b5092dae89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 820 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Sir David Baird Drive Blouberg Heights 108 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802746052147 18.462835533868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang