Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Heights 1601

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mercia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Onbeskryflik. Baie vriendelike host wat uit haar pad gegaan het om vir ons te wag met laat inklok. Woonstel is perfek geleë, naby aan alles. Enigste ding wat bietjie nie lekker was nie, is die kamer met beddens voetend aan mekaar. Ons vriende moes matrasse skuif na die sitkamer, omdat die wind ingekom het by die kamer se venster. Verder was dit netjies, perfek en baie mooi en modern. Matrasse en kussings van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anastasia P
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie lekker huis! Mooi en netjiese woonstel met die mooiste uitsig oor die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 725

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3708996f7382322018158ed83f6e0511ef344af3349d87f55d5d7f274a7f5b27645abc767b7f0992671d0fd710711eb8c6c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Sir David Baird Drive Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.798354563963 18.46018354323

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang