Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Self-Catering Apartments

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blouberg Self-Catering Apartments is in Bloubergstrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Biede eenhede bied slaapplek aan 2 gaste. elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuise is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien en -kapsules, eetgerei en breekware toegerus.

Die woonstel het 'n slim-TV met Netflix en DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die perseel is ongeveer 2 km vanaf die strand en Blaauwberg Netcare Hospitaal.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Matthew V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. The host was very friendly and helpful. I have absolutely no complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Neels R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en gerieflik soos by die huis! Het al verskeie kere daar gebly en dit is die naaste waar ons kan bly soos by ons eie huis. Kathy en Adam is...
Sien meer
Apr 2024
Ina M
Besigheidsreis
5.0
It was excellent. This guest house skimps on nothing! Everything is of very good quality, including the spoons, cups, towels, and linen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Jordan C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely amazing. Stayed here twice and loved both times so much. The host is absolutely lovely and the area is amazing. I would defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Nathan B
Saam met lewensmaat
5.0
Private and enjoyable. Great accommodation facility!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Self-Catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Winch-weg 22, Blouberg Sands, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5640122ee7ac744b197ab95f6fc07d9d8a3e530d1d0cea007af52e6c0a5e9ecb0a2d9e8a9a7443da16b1c68aec1acf83cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 22 Winch Way Blouberg Sands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.8038417 18.4776117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang