Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Studios

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Roelien B
1 nag
5.0
Jul 2023

Netjies, vriendelike diens, mooi area. Viendelike diens van die eienaar. Selfsorg het alles wat jy benodig. Netjies en skoon. Geleë in 'n baie mooi area. Naby groot winkelsentrum en Blaawberg Netcare Hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily T
Kort verblyf
4.6
Feb 2023

Dit was amazing. Ek love die privaatheid en rustigheid van Blouberg Studios, vir enige een met 'n besige lewe sal ek aanbeveel om hierdie plek te kies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Motor moes op straat parkeer. As gevolg van bogenoemde het ons die eienaar versoek om binne te parkeer, toestemming gekry, toe het hy ons beskuldig dat ons pale gebreek het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Rob & Debbie
Blouberg Studios
A thank you to your wife for the lovely message saying how much she enjoyed her stay with us. Apologies Frank that you thought I was accusing you of breaking the poles in the driveway. They were pushed out of their positions and I gladly fixed them. I was more worried about your car. As advertised, we have off street parking in front of the property and 1 parking bay behind the gate for a small/medium car. Also a private patroller at night who looks after our street with all the guest accommodation.

Rhode L
Lang verblyf
5.0
Des 2022

Baie rustig en veilig. Ek het hier gebly vir 8 nagte vir my eerste keer in die Kaap. Dit is 'n baie goeie area, mooi en netjieste kamers. Eienaars was baie begripvol en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob & Debbie
Blouberg Studios
Dankie Rhode. Ek is bly jy het jou verblyf geniet.

Jeandre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Dit was netjies, skoon, aangenaam en lieflik. Gerieflik, aantreklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndri F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Good location, friendly and professional service, privacy. Overall good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorian O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Enjoy every minute of our stay. Everything was perfect. Walking distance to the beach. Free WiFi, secure area. My Citi bus stop 5 minutes out should you want to use public transport. Overall a very good experience. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob & Debbie
Blouberg Studios
Thank you Dorian for your kind words. We hope to see you again.

Eulali J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Alles was uitstekend. Rob was die perfekte gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rob & Debbie
Blouberg Studios
Dankie Eulali.

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Waarde vir geld. Baie behulpsaam. Plek is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het vir een of twee nagte oorslaap. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise B
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Baie goed geleë, binne loopafstand van strand en restaurante. Baie goed geleë, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rob & Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfynrylaan 42, Bloubergrant, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7051f56dec89865e45452c19e068970da4d31be7c72907557ee7621f507932a736dd989b3bb94f153878278af8bebd269a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 42 Dolphin Drive Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81439384517 18.47472846508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang