Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bloublasie Struisbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 41, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bloublasie Struisbaai is 'n oopplan-selfsorgwoonstel in 'n stil deel van Struisbaai. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 13 jaar.

Hierdie oopplan-woonstel word met 15 trappe bereik en is ongelukkig nie troeteldier- of rolstoelvriendelik nie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 2 enkelstapelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n vrieskas, 'n tweeplaatstoof, asook 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea het 'n binnebraai-area, 'n TV met 'n DVD-speler en volledige DStv, en lei na 'n balkon met panoramiese see-uitsigte. Onderdakparkeerplek word ook voorsien.

Neem asseblief kennis dat die woonstel aan die hoofhuis geheg is en deur 'n geslote deur geskei word, maar gaste sal hul privaatheid hê.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit voetslaan, die Kaap Agulhas en die Quoin Point-vuurtoring en die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum, en verskeie restaurante in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Koos S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, ontspanne en rustig! Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang. Alles was in plek. Mooi uitsig, lekker stil area. Het ons verblyf baie geniet. ...
Sien meer
Sep 2024
Lotitia L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stunning plekkie! Baie dankie vir 'n pragtige blyplekkie om na weg te kon glip. Die pragtigste uitsig met 'n patio. Ons het 'n absolute ruskas...
Sien meer
Aug 2024
Corrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan definitief weer kuier! Dit was net lekker! Ons het so lekker gerus en die perfekte gashere! Die woonstel was skoon en baie mooi met alles wat jy ...
Sien meer
Mrt 2024
Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie plek om te rus en te ontspan. Verblyf was rustig en verfrissend.
Jan 2024
Vanessa V
5.0
Enjoyable. We had a wonderful stay. A beautiful and comfortable place and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Moirastraat 41, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bloublasie Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 41, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODU1ZDRhLWM4MWEtNDZiNi1hZDVlLWUxMmYyYzBhOGJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 41 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.81059 20.0265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang