Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Cottages

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jan 2020

Netjies, geen tierlantyntjies, goeie waarde vir geld. Effe ver van Hoedspruit, maar steeds goed geleë om die omgewing te verken!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marche D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantastiese vriendelike diens. Die plekkies is baie oulik ingerig, als wat mens nodig het. Jaco en sy moeder het ons baie tuis laat voel en uit hul pad gegaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Sal aan enigeen aanbeveel om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2019

Ontspanning in 'n pragtige omgewing. Vriendelike diens. Alles wat jy nodig het, selfs 'n teepot! Rondawel was pragtig skoon. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alet T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Oom Jan en tannie Petro laat jou tuis voel uit die staanspoor. Vriendelik en aangenaam, puik diens. Sal vir seker weer gaan besoek! Baie dankie vir 'n aangename verblyf oor Paasnaweek. Ons sal beslis weer daar gaan ontspan. Heerlike ontspanne atmosfeer en boomryk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Lieflike plek en natuurtonele. Voel soos 'n familiehuis. Die kothuise is in 'n lowerryke omgewing en die eienaars laat mens baie tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Blue Cottages
Hi Karen, We are glad that we could create a home for you, away from home We hope to see you again in future. Best regards, Jan and Petro Blue Cottages

Lurae D
Kort verblyf
4.4
Aug 2018

Baie dankie Jan vir jul gasvryheid. Die aandetes was heerlik voorberei. Beveel enige tyd aan. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Japie S
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2018

'n Aangename en gemaklike ervaring. Baie aangenaam en gemaklike ervaring. Alles het vlot afgeloop. Kliëntediens was goed en ons is uiters goed behandel terwyl die eienaars weg was en geen oog kon gooi op gebeure nie. Die personeel het baie goed opgetree. My enigste pyn was ontbyt en die spoed daarvan die oggend toe ons wil vertrek. Die ontbyt was stadig en ons kon vroëer gewaarsku wees. Ons bestellings kon maar die vorige aand geneem word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2018

Was net een nag, maar baie netjies. Baie netjies. Ontvangs was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lindi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Des 2018

The rooms are not to the standard of the price. Full of mosquitoes, towels not changed daily. The cleaning was only done 1 day. I feel I wasted or was robbed for the price that I paid. Owner is very welcoming and professional. Will never book there again. Cleanliness very bad. Towels not changed on a daily basis. Pool was dirty. No light at the pool area. Will never book or recommend any of my friends there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburg-weg, Margate Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ef0aa59a2e5020fcca479f8f6116d9b34fb9b3722c2d97a99c3f4bf9219dac0e86597e255a6a73743c8b2b4772abd971fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 4 Lydenburg Road Margate Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.368464988778 30.702975855618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang